Kings Nest
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Geen kinders onder 17
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 24 King Edward Street, Tzaneen, 0850, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
King's Nest is geleë in Tzaneen, Limpopo, naby hoofroetes en ander geriewe vir u gerief.
Die kamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kamer bied 'n tee- en koffiemaakstasie, 'n TV met stroomopsies en WiFi. Gaste kan die gemeenskaplike swembad en die pragtige tuin met veilige parkering geniet.
Besienswaardighede/aktiwiteite om te verken sluit in 'n besoek aan die Debengeni-waterval, stap in die Modjadji-broodboomreservaat, 'n skilderagtige toer by Magoebaskloof, of 'n besoek aan die Agatha-krokodilplaas.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 24 King Edward Street, Tzaneen, 0850, Limpopo
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
24 King Edward Street, Tzaneen, 0850, Limpopo
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Geen kinders onder 17
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang