Kingswood Oppi-dam
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Oppi-Dam Huis
- Rates displayed are on a self-catering basis with heat-and-eat facilities. The facilities include a microwave, and tea- and coffee-making facilities.
- Oppi-Dam Studiokamer
- Rates displayed are on a self-catering basis with heat-and-eat facilities. The facilities include a microwave, and tea- and coffee-making facilities.
Huisreëls
Die gholfbaan voldoen aan standaardregulasies wat op gholfbane in die algemeen van toepassing is. Let asseblief daarop dat geen foto's op die gholfbaan geneem mag word nie.
Dit is belangrik om stil ure vanaf 22:00 te handhaaf en om nie partytjies aan te bied of geraassteurnisse te veroorsaak gedurende daardie aangewese tye nie. Geen luide partytjies word op die landgoed toegelaat nie.
Rook is nie op die perseel toegelaat nie.
Die verblyf het sonkrag in die geval van beurtkrag.
Let asseblief daarop dat die eienaar ook op die perseel woon met hul eie aparte en privaat ingang.
Alle gaste het absolute privaatheid en hul eie ingang, en die eienaar is slegs soms daar, maar is altyd beskikbaar op die selfoon vir enige hulp.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Kingston Road, Kingswood Golf Estate, George, 6530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang