Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Coral Stay Kite Beach

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral-weg 68, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R820 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Coral Stay Kite Beach is in die idilliese kusvoorstad Bloubergstrand in Kaapstad geleë. Hierdie bekoorlike selfsorgwoonstel is perfek vir paartjies, vriende, enkel- of sakereisigers wat op soek is na 'n rustige wegbreek naby die see.

Die lieflike woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, konveksieoond, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel geskik vir 2 gaste. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel, 'n koffietafel en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die woonstel het rugsteunkrag wat krag aan die ligte, internet en TV tydens beurtkrag voorsien.

Gaste wat die area wil verken, kan visvang en restaurante en winkels besoek. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Coral Stay Kite Beach sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Debra Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 4

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Coral-weg 68, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R820
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R820
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral-weg 68, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0b2ad2e089ce67f3855eeb7b802509aa843bc3841403d31def759436992c27b492b1dbc66be468afbacc41960642ae096f70?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R820 per nag (plek vir 2) 68 Coral Road Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.81290999908 18.472515971758
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem