Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kitta

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Margostraat 33, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 560 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Kitta is 'n pragtige dubbelverdieping-vakansiehuis in die lieflike kusdorpie Struisbaai. Hierdie selfsorghuis is geskik vir tot 12 gaste wat dit ideaal vir 'n gesin of groep vriende maak.

Die huis het 3 slaapkamers, 3 badkamers en 'n woonstel met 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer in die hoofhuis het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n stapelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die woonstel se eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die oopplan-leefarea het gemaklike banke, 'n TV, ingeboude braai, etenstafel en 'n kombuis. Die kombuis is vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 3 verskillende kaggels, asook 'n sonnige stoep. Die sit- en braai-area lei na 'n balkon met 'n gedeeltelike see-uitsig.

Die huis is troeteldiervriendelik. Daar is parkeerplek in 'n dubbelmotorhuis en op die perseel.

Die L'Agulhas-kus is bekend vir die mees suidelike punt van Afrika en die historiese dorpie het 'n rits winkels en restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by Kitta sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
1 xStapelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 2 resensies vir Kitta
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Cornel Geverifieer

Eiendomme 60

Resensies 173

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Margostraat 33, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kitta het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 560
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R3 560
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Margostraat 33, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2831db545d1dff42d460e62b6a29c0cd520a2c3d3a523bf2b5ff8351c4b8173f81d8ce8df324821749233bb6c64d2ae0d8c9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 560 per nag (plek vir 12) 2 5 1 5 33 Margo Street Struis Bay 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.8109303 20.0401972
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem