Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
-
Selfsorg
Huisreëls
Rook is verbode.
Harde musiek, geraas of partytjies word nie toegelaat nie.
Die vlieg van hommeltuie in en om die eiendom en area is verbode, aangesien dit privaat eiendomme in 'n residensiële area is.
Troeteldiere is welkom indien daar vooraf gereël is. Die perseel is groot en omhein met baie spasie vir diere om rond te hardloop.
McGregor is ook die ideale dorp om saam met diere te gaan stap, en meeste restaurante en kafee's is troeteldiervriendelik.
Daar is 'n net oor die swembad. Let asb. dat daar 'n hek is wat na die dammetjie lei, maar die dammetjie self is nie omhein nie.
Let asb. dat dele van die huis via trappe bereik word en dus nie vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede geskik mag wees nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Barry Street, McGregor, 6708, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang