Klein Paradys
- Slaapplek vir 60 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Road S1052, Farm Palmiet Fontein, 16.6 km from Parys, 9585, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Klein Paradys is in Parys in die Vrystaat, op die oewer van die Vaalrivier. Die oord word deur natuurskoon omring en bied maklike toegang tot besienswaardighede.
Verblyf is beskikbaar in 8 selfsorgrondawels wat slaappplek vir 2 tot 4 gaste het. Elke rondawel het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Die 8 rondawels het elk 'n privaat badkamer, kombuis, eetarea en stoep waar gaste lekker kan braai en om die vuurput kuier.
Die Gesinseenhede is geskik vir 8 tot 10 gaste en het 'n kombuis, leefarea, 2 badkamers en 'n stoep met braaigeriewe. Die Luukse Tente en Hout-cabins is aan die punt van die rivier geleë en het 'n privaat badkamer en 'n stoep met 'n houtvuurwarmbad.
Die oord het 'n gemeenskaplike swembad, 'n speelarea vir kinders en daar is veilige parkeerplek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Yvonne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 63
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Road S1052, Farm Palmiet Fontein, 16.6 km from Parys, 9585, Vrystaat
- Gaste dink Klein Paradys het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Road S1052, Farm Palmiet Fontein, 16.6 km from Parys, 9585, Vrystaat
Sien kaart- Slaapplek vir 60 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang