5 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- Rietfontein Road, Klein Plekkie, Sunland, 6115, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Klein Plekkie Self-catering Accommodation is op die oewer van 'n dam op 'n sitrusplaas in Sunland, sowat 15 minute vanaf die Addo Olifantpark se hoofhek. Die huis is ideaal vir 'n groep wat op soek is na 'n wegbreek uit die stad.
Verblyf bestaan uit 3 slaapkamers wat geskik is vir 5 gaste. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens met direkte toegang tot 'n badkamer wat gedeel word en die tweede slaapkamer het 'n driekwartbed. Dié 2 slaapkamers deel 'n badkamer wat 'n stort, toilet en wasbak het. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is met 'n tweeplaat-induksiestoof, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die opelug-leefarea het sitplek en 'n TV met 'n slimboks wat die Netflix- en DStv Now-toepassing het. Die area het ook braaigeriewe en lei na 'n klein houtdek met 'n uitsig oor die dam.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel word voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Nicky Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Rietfontein Road, Klein Plekkie, Sunland, 6115, Oos-Kaap
- Gaste dink Klein Plekkie Self-catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Rietfontein Road, Klein Plekkie, Sunland, 6115, Oos-Kaap
Sien kaart- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang