Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (13)
B&Bs (6)
Wildsplase (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (2)
Selfsorg-eenhede (3)

Resensies van Sunland

4.4 / 5  
volgens 20 resensies
Lees regte resensies van Sunland van 20 geverifieerde gaste.
Indien jy Sunland besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Sunland.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Sunland akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Sunland Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Sunland Akkommodasie

13 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 490
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sunland

Hopefield Country House is 'n gemaklike en luukse toevlugsoord wat in die hartjie van die Sondagsriviervallei geleë is. Dis na aan Port Elizabeth en net 'n klipgooi van die wêreldbekende Addo-olifantpark af. Ons...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
B&B in Sunland

Bietjie Rus skuil op 'n werkende kleinhoewe in die Sondagsriviervallei naby die dorpie Addo. Die area spog met die wêreldbekende Addo-olifantpark waar gaste olifante en ander wild kan sien. Verblyf is beskikbaar i...

40% af Aanbod!
VanafR3 500
R2 100
per nag, vir 2 mense
Lodge in Sunland

Hitgeheim Country Lodge & Eco-Reserve is in Sunland in die Oos-Kaap, 'n area wat bekend is vir sy natuurskoon, voetslaanroetes en ikoniese besienswaardighede soos Addo-olifantpark en Alexandria Dunefield. Dis die id...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Sunland

Avoca River Cabins is in die pragtige Sondagsriviervallei sowat 20 minute van die Addo-olifantpark af. Sitrusvrugte en rose word in dié vallei verbou en gekweek en dit is die ideale wegbreekplek vir natuurliefhebbe...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
B&B in Sunland

Happy Lands B&B, 'n juweel van 'n plek wat deur 'n familie bestuur word, is in die hartjie van die Addo-vallei geleë. Hier word die natuur, wild en ontspanning werklik versoen. Happy Lands B&B bied 'n top-vakansie ...

Vanaf
R2 340
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in Sunland

Klein Plekkie Self-catering Accommodation is op 'n citrusplaas aan die damoewer in Sunland, sowat 16 km vanaf die Addo-olifant Nasionale Park se hoofhek geleë. Die verblyf is ideaal vir 'n gesin of groep vriende. ...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Sunland

Kududu Guest House is op 'n heuwel met 'n uitsig oor die welige Sondagsriviervallei en op die drumpel van die wêreldbekende Addo Olifantpark geleë. Dit is 'n toevlugsoord van rustigheid en gerief wat net wag om on...

Vanaf
R1 830
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sunland

Gerald's Gift Gastehuis is in die prentjiemooi Sondagsriviervallei geleë, net 15 km van die Addo-olifantpark af en na aan die voorste wildreservate in hierdie malaria-vrye gebied. Die bekoorlike en luukse slaapkame...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 5)
Selfsorg in Sunland

Summerville Place bied verblyf in 'n rustige selfsorgkothuis op 'n sitrusplaas in die Sondagsriviervallei. Die plaas is sowat 15 min vanaf Kirkwood en 20 min se ry vanaf die Addo Olifant Nasionale Park. Dié kothui...

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
B&B in Sunland

Fish Eagles Lodge bied B&B-verblyf en is aan die oewer van die Sondagsrivier in Addo in die Oos-Kaap geleë. Dit is perfek vir gaste wat op soek is na rus en gerieflike akkommodasie en gasvryheid naby verskeie doend...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Sunland akkommodasie blad - loer bietjie na ons ruim versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Addo blad indien jy na meer Addo akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za