+7

Kleinberg

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R27, West Coast Road, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • POA

Beskrywing

Kleinberg bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Langebaan en is ideaal vir paartjies.

Dié kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-leefarea het ' 'n kombuisie wat met 'n ketel, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. 'n Etenstafel met sitplek vir 2 is langs die kombuis beskikbaar. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n slim-TV met DStv-kanale en gratis WiFi.

Dié verblyf het 24 uur-sekuriteit, veilige parkeerplek op die perseel en toegang tot 'n sokkerveld. Verder dra 'n supermark op die perseel tot die gerief van hierdie verblyf by.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Vuurmaakhout

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Colin Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • R27, West Coast Road, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
POA
POA
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R27, West Coast Road, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA95ede36be2812a41d50ca8fc81c188553b8c56324bee50306ffc752d9e6e2150c24954a0b0c1e88d223e25d7a102a62c4237?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
POA
R27 West Coast Road 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.002660896967 18.098231918384
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang