Kleine Kaap Lodge
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Aug 2024.
- Kapasiteit: 66 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eenheid 20 Sussensvale Plaas KR708, Modimolle, 0510, Limpopo
-
Vanaf
R500R333 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Kleine Kaap Lodge skuil in 'n berg 8 km vanaf Modimolle en spesialiseer in troues, verblyf, wynproegeleenthede en spabehandelings. Die lodge is die ideale wegbreek vir 'n gesin, paartjie of groep vriende.
Verblyf is in 'n verskeidenheid kamers en eenhede beskikbaar. Elke kamer en eenheid het 'n gemaklike bed, 'n badkamer met 'n stort of bad, en 'n privaat ingang. 'n Ekstra enkelbed kan op versoek en teen 'n ekstra koste in die kamer voorsien word.
Daar is ook 3 luukse tente met 'n dubbelbed en 'n dubbelslaapbank. Die badkamer buite het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die lodge bied ook 'n saal, vooraf gereëlde etes, kerkie, spabehandelings, intieme troues, wynproe, 'n swembad en fynproemaaltye. 'n Jacuzzi is teen 'n ekstra koste per uur beskikbaar. Aktiwiteite op die perseel sluit voëlkyk, swem, bergklim, voetslaan en bergfietsry in. WiFi en veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek is op die perseel beskikbaar.
Modimolle bied verskeie staproetes, sowel as gholf en gaste kan die plaaslike wild- en natuurreservate in die area besoek. Aktiwiteite in die area sluit voëlkyk, fietsry, perdry, visvang, swem, wildkyk en wynproe in. Gaste kan ook die Krokodil-plaas, Monkey Sanctuary, Adventure with Elephants, Cheetah Sanctuary, Zipline-toere en verfbal geniet.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Skoonheidskliniek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Jacuzzi
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- DVD-speler
- Blaaibord
- Witborde
- Skootrekenaar-projektor
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Televisie
- Plek vir 50 of meer afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Diha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Eenheid 20 Sussensvale Plaas KR708, Modimolle, 0510, Limpopo
- Gaste dink Kleine Kaap Lodge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 66 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eenheid 20 Sussensvale Plaas KR708, Modimolle, 0510, Limpopo