4 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Kleinrivier Farm, Uitenhage, 6229, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Kleinrivier Mountain Escapes Dassiekrans 4 is in 'n 3000 hektaar-wildernisgebied in Uitenhage, 'n dorp in die Oos-Kaap, geleë en is die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Hierdie privaat houthuisie met berguitsigte is ideaal vir paartjies of 'n gesin en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die leefarea. Die privaat badkamer het 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet.
Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, 'n stoof, eetgerei, breekware en 'n etenstafel toegerus. Die houthuisie het 'n kaggel en lei na 'n stoep wat na die vuurput en braai-area lei.
Gaste kan 'n verskeidenheid voëls en wild soos koedoes en klipspringers sien. Kleinrivier Mountain Escapes bied verskeie staproetes met bergpoele waarin gaste kan swem.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Lara Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 25
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Kleinrivier Farm, Uitenhage, 6229, Oos-Kaap
- Gaste dink Kleinrivier Mountain Escapes Dassiekrans 4 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Kleinrivier Farm, Uitenhage, 6229, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang