+45

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Carin B
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2026

Was baie lekker met warm beddens vir koue nagte. Baie lekker gebly in kliphuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rachelle B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Hierdie was hemels! Ons het 'n week in Kliphuis gekuier. Die rustigheid en stilte was presies wat nodig was. Kliphuis is deel van 'n paar huise wat dieselfde uitkyk het, maar die huise rondom jou respekteer dieselfde stilte. Ek sal dit enige tyd aanbeveel, dis soos 'n wegbreek van die samelewing en 'n goeie herlaai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helma V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Heerlik. Netjies. Te bevele. Die plek is pragtig, uiters netjies, goed toegerus met 'n uitsig wat jou siel voed. Ons het aandete bestel en dit was smaaklik en meer as vir twee. Die eienaar was uiters behulpsaam en vriendelik. Ek sal graag weer van die Kliphuis gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Johannes Coetzee C
1 nag Saam met vriende
4.4
Mrt 2026

Geen TV of ander geraas nie. Net rustigheid en stilte met goeie geselskap, wyn. Baie lekker en rustig voor 'n kaggelvuur.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johannes Coetzee C
1 nag Saam met vriende
4.4
Mrt 2026

As jy rustigheid en stilte soek, is dit die regte plek. Baie rustig en stil, wat ons regtig waardeer het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Pierre V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2026

Heerlik en rustig met mooi uitsig. Goeie waarde vir geld om te oornag oppad Bela Bela toe. Daar is 'n paar klein plekkies wat aandag kort.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Aurelie G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2025

Refreshing and unique. Amazing views and an amazing atmosphere. Amazing for young children and animals. Amazing bath with lots of hot water. Beautiful cottage. Beds need to be a little more comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Liana S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Apr 2025

Rustig. Pragtige en rustige atmosfeer. Kaggel heerlik vir koue weer.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Liam C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Outstanding location and outstanding host. Rarely does one find such amazing service and friendliness. Outstanding location, outstanding people and a truly special one-of-a-kind home!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Kirsten Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 14

Op LekkeSlaap 6 maande

Vanaf R1 783
25 % AF
R1 783 R1 338
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 783
25 % AF
R1 783 R1 338
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 783
25 % AF
R1 783 R1 338
per nag (plek vir 6)
Bespreek

37 Protea Lane, Highlands Farm Estate, Van Reenen, 3372, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe63236c819faf266332285cd3bbdecdbbb96567eacc169a3ef2a9531468f7257bb3657c2f372c00b66064a4ec25ea656b376?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 783 nouVanaf R1 338 per nag (plek vir 6) 14 5 1 5 37 Protea Lane Highlands Farm Estate 3372 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.385703263391 29.363261206628
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang