Pick your preferred language

English

Afrikaans

+11

7 gaste

2 slaapkamers

4 beds

1 badkamer

  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Vrede Farm, Fauresmith, 9978, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Kliphuis is 'n bekoorlike selfsorghuis in die hartjie van 'n plaas in die Suid-Vrystaat en bied 'n rustige toevlugsoord in 'n afgeleë omgewing. Hierdie huis is 'n uitstekende opsie vir diegene wat op soek is na rustigheid of 'n gerieflike oornagplek vir reisigers.

Dié huis het slaapplek vir 7 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n koninggrootte-bed, dubbelbed en 'n enkelbed het. Die badkamer het 'n dubbelstort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel met stoele toegerus. Die aangrensende sitarea het gemaklike sitplek en 'n ingeboude braai.

Die huis lei na 'n lieflike eetarea met buitesitplek en braaigeriewe. Daar is ook 'n swembad met 'n asemrowende uitsig.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wasgoeddiens
Swembad
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Kombuisie
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.2
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Wayne V
Gesin met klein kinders
5.0
Beautiful. What a beautiful experience, the host is welcoming and warm. The house has a rugged but vintage farm feel. We had a very rel...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025
Harold V
Gesin met tieners
5.0
Die perfekte wegbreek, naby Bloemfontein. Ons het heerlik gekuier.
Aug 2025
Justin B
Gesin met klein kinders
5.0
Tranquility. We used Kliphuis as an overnight stop, and we regret we could not stay longer. The unit is well equipped and the tranquili...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Rikus G
Gesin met tieners
5.0
Natuurskoon. Ons het lekker gebly, mooi uitsig oor die vlaktes en wild. Beste en vriendelikste ontvangs wat ons al by 'n plek ontvang het.
Apr 2025
Ben N
Gesin met tieners
4.6
Veilig, waarde, vriendelik. Kliphuis is 'n pragtige oornag bosveld huis, baie veilig en die eienaar is baie behulpsaam. Daar kan wel so effe aan die n...
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Hennie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Vrede Farm, Fauresmith, 9978, Vrystaat
  • Gaste dink Kliphuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Inrolstort
Badkamer sonder trappe
Slaapkamer sonder trappe
Ingang en paadjie sonder trappe
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 7)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 7)
Bespreek

Vrede Farm, Fauresmith, 9978, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA07149b59a9e5eafa13a1a78a4173cbaec43f3640e8ad763c6cbdf7e796526d335b75e062f82b0c862182dea0077465b1199f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 7) 6 5 1 5 Vrede Farm Fauresmith 9978 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.528646451725 25.528467030154
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang