Kloppersbosch Cottage
8 gaste
4 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - RW8 Roodewal Road, Louis Trichardt, 0920, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Kloppersbosch Cottage bied gehalte-verblyf, net 4 km buite Louis Trichardt aan die voet van Soutpansberg, en is ideaal vir 'n naweek wegbreek. Dis naby talle winkels en restaurante, asook doendinge en besienswaardighede.
Die huisie het 4 slaapkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n stapelbed. Die derde en vierde slaapkamer het ook elk stapelbeddens. Daar is 2 badkamers in die eenheid, die eerste met 'n bad en die ander met 'n stort.
Die kombuisgeriewe sluit in 'n tweeplaatstoof, oondjie, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei in. Daar is 'n etenstafel met genoeg sitplek en 'n binnebraai.
Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv.
Daar is talle bergfietsroetes in die omgewing en die gebied spog met 'n verskeidenheid wild.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- RW8 Roodewal Road, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
RW8 Roodewal Road, Louis Trichardt, 0920, Limpopo
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang