+55
Selfsorg in Nieu-Bethesda

Koekeloer Selfsorg Eenhede

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Adriaan S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Verwagtinge oortref, ons sal vir seker weer teruggaan. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

EvW
Kort verblyf
5.0
Feb 2026

Heerlike verblyf! Sal beslis weer gaan. Koekeloer is die perfekte wegbreekplek in Nieu Bethesda. Lieflike eenhede met alles wat 'n mens kan benodig. Ek sal beslis weer daar kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Coert
Koekeloer Selfsorg Eenhede
Baie dankie vir jul mooi resensie. Sien uit na jul volgende besoek! Groete, Coert

Elalia N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Awesome! Fantastiese akkommodasie! Gasheer het ons tot gehelp om 'n pap band om te ruil. Ek beveel Koekeloer met graagte aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Geoff H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Uitstekende plekkie! Ons het baie lekker gebly. Die swembadjie was 'n wenner en die kamers is ruim en smaaklik uitgelee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannie R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Voortreflik. Heerlik, gerieflik en ruim. Die keurigheid van die eenheid is uitstaande en doen mens se gees goed. Naby alles wat in die dorp gebeur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carin B
1 nag Saam met vriende
4.8
Apr 2026

Vriendelike, skoon, netjiese, bekostigbare verblyf en waarde vir geld. Ons is baie vriendelik ontvang deur Hetta, sy het vir ons die eenheid gaan wys en welkom geheet. Alles was gerieflik en skoon, die groot pluspunt was 'n gasstofie wat baie handig te pas gekom het toe die krag a.g.v. swaar weer uitgeslaan het. Die eenheid is wel toegerus met solar liggies, dus was ons nie in die donker gehul nie. Ek sou nogal 'n TV geniet het, maar dit was nie so adverteer nie, so glad nie 'n fout van hulle kant, dalk meer 'n aanbeveling?

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Xylo V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2026

Bly hier, moenie verder soek nie. Baie uniek, stylvol, gemaklik en die aandag aan detail is opmerklik! Het ons baie vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liza V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Ongelooflik. Nooit gedink 'n mens sou binne 'n paar uur soos familie word nie. Coert is lieflik en ons het dadelik vriende geword. Al 3 sy plekkies is amazing, en The Shed slaan jou asem weg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Coert
Koekeloer Selfsorg Eenhede
Baie dankie, Liza. Was baie lekker om julle hier te hê. Hoop julle kom kuier gou weer!

Alan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Good accommodation and friendly host. Great stay. Centrally located.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Coert
Koekeloer Selfsorg Eenhede
Thank you for your beautiful rating, much appreciated. Looking forward to your next visit.

Liezel V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

11 out of 10 - perfect! We absolutely loved our stay, everything was perfect, in fact better than perfect! The unit was so comfortable, so stylish and had everything we could need. We were there on a freezing rainy night and the fireplace (that we didn't think we would use in the Karoo in late October) was such a nice addition to make our stay even better. Will definitely stay there again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Coert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 60

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 995
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 995
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 995
per nag (plek vir 2)
Bespreek

229 Hudson Street, Nieu-Bethesda, 6286, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc8ca99f88848e09a2976126353c42e01c5a4f923beabf4c2e5ef29dbe1223bcd753e399fa68a8d1d65b83cb2befd0bb98a4c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag (plek vir 2) 60 5 1 5 229 Hudson Street Nieu-Bethesda 6286 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.86655054974 24.554226436246

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang