Koi Living
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 18 Douglas Crowe Drive, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Koi Living is 'n selfsorgwoonstel in die kusgebied van Ballito en bied 'n gemaklike toevlugsoord vir beide sakereisigers en vakansiegangers.
Die woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien vir gaste se gerief.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Skottelgoedwasser is ook in die kombuis beskikbaar. Vanuit die kombuis is 'n sitkamer met gemaklike rusbanke en 'n TV. Gaste het toegang tot gratis WiFi regdeur die woonstel.
Gaste kan die gemeenskaplike dakswembad met sonstoele en 'n braai-area geniet. Veilige parkering word voorsien vir die duur van die verblyf. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Ballito Junction Mall binne loopafstand, terwyl Clark Bay Beach 2.9 km weg is.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 18 Douglas Crowe Drive, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
18 Douglas Crowe Drive, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang