+13
Selfsorg in Mbombela (Nelspruit)

Kokiville Homestead - Tipi Glamping

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • C8 Claremont Road, Nelspruit, 2843, Mpumalanga Sien kaart

Beskrywing

Kokiville Homestead - Tipi Glamping is op 'n selfonderhoudende plaas in Mbombela (Nelspruit) en is ideaal vir 'n wegbreek in die natuur.

Die tent het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n binne- en buitestort.

Die kombuisie is met 'n yskas, gasstoof, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.

Daar is gratis WiFi en privaat braaigeriewe.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Janine Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 14

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • C8 Claremont Road, Nelspruit, 2843, Mpumalanga
  • Gaste dink Kokiville Homestead - Tipi Glamping het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek

C8 Claremont Road, Nelspruit, 2843, Mpumalanga

Sien kaart
  • 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA966ed54cc9683d75f7a0b0149c12c19b9f7de135a3fc28761ba146a4f9296533fdec6893bb1ac94bf95f9612576537fab98d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 C8 Claremont Road Nelspruit 2843 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.560544 31.030011
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang