Kolgaans gastehuis
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 36A Port Owen Drive, Laaiplek, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Vanaf R890 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Kolgaans Gastehuis is in Velddrif, Wes-Kaap, geleë en bied kwaliteitverblyf, ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na 'n gemaklike oornagverblyf, waar jy kan ontspan, herlaai en weer met die natuur kan skakel.
Die gastehuis bied 8 pragtig gemeubileerde kamers wat toegerus is met 'n TV en gratis WiFi. Elke kamer het ook 'n privaat en suite-badkamer, sowel as koffie- en teemaakgeriewe.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike eetarea en 'n braai-area met rustige uitsigte oor die Bergrivier.
Veilige parkering bied gemoedsrus dwarsdeur jou verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 36A Port Owen Drive, Laaiplek, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 36A Port Owen Drive, Laaiplek, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang