Kolobe Game Farm
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Rhenosterfontein Farm, Modimolle, 0510, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Kolobe Game Farm bied bekoorlike en gerieflike akkommodasie in die hartjie van die bosveld, geleë tussen die pragtige Waterberge in Modimolle.
Albei eenhede beskik oor 2 slaapkamers en 2 en suite-badkamers. Beide slaapkamers is gemeubileer met 2 enkelbeddens. Die eerste en suite-badkamer het 'n bad, terwyl die tweede en suite-badkamer 'n stort het. Die buitekombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Gratis WiFi is beskikbaar vir gaste.
Gaste het toegang tot 'n boma-area vir 'n lekker braai, asook 'n swembad vir die warm dae.
Dit is slegs 7 km vanaf die dorp Modimolle, naby al die restaurante en winkelsentrums. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek van die besige stadslewe.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Rhenosterfontein Farm, Modimolle, 0510, Limpopo
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Rhenosterfontein Farm, Modimolle, 0510, Limpopo
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang