Kolobe Game Farm
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rhenosterfontein Farm, Modimolle, 0510, Limpopo
- Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Kolobe Game Farm bied bekoorlike en gerieflike verblyf in die hartjie van die bosveld, geleë tussen die pragtige Waterberge in Modimolle.
Albei eenhede beskik oor 2 slaapkamers en 2 en suite-badkamers. Albei slaapkamers is ingerig met 2 enkelbeddens. Die eerste en suite-badkamer het 'n bad, terwyl die tweede en suite-badkamer 'n stort het. Die buitekombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware.
Gaste het toegang tot 'n boma-area vir 'n lekker braai, saam met 'n swembad vir die warm dae.
Dit is net 7 km vanaf die dorpie Modimolle, naby al die restaurante en winkelsentrums. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek van die besige stadslewe.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Rhenosterfontein Farm, Modimolle, 0510, Limpopo
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rhenosterfontein Farm, Modimolle, 0510, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang