- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 32 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - R521, Loretto Farm 875, Alldays, 0909, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Kolope Lodge bied gemaklike verblyf in die Alldays-area en 47 km vanaf Mapungubwe Nasionale Park, 39 km vanaf die Pontdrift-grenspos, 23 km vanaf Alldays en 17 km vanaf Venetia-myn, wat dit 'n perfekte basis maak om nabygeleë bestemmings te verken.
Die lodge bied gaste 'n keuse van 16 goed ingerigte kamers, elk met 'n privaat ingang. Die kamers beskik oor gemaklike beddens en en suite-badkamers, met linne en badhanddoeke. Elke kamer het lugversorging, 'n mikrogolfoond, 'n ketel, 'n yskas, 'n sitarea, 'n slim-TV met Netflix en toegang tot gratis WiFi. Sommige kamers maak oop na 'n privaat patio met buitesitplek.
Gaste kan ook die gemeenskaplike sitkamer, swembad en braai-areas geniet. Kontinentale en volledige Engelse of Ierse ontbytopsies, insluitend warm geregte, pannekoeke en vrugte, is beskikbaar. Ontbytpakkies en middagetes kan ook op versoek teen 'n bykomende koste gereël word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Daan Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- R521, Loretto Farm 875, Alldays, 0909, Limpopo
- Gaste dink Kolope Lodge het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R521, Loretto Farm 875, Alldays, 0909, Limpopo
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 32 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang