Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Musina (13)
Waterspoort (1)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (33)
B&Bs (2)
Wildsplase (18)
Hotelle (2)
Gastehuise (5)
Selfsorg-eenhede (6)

Resensies van Mapungubwe National Park

4.7 / 5  
volgens 18 resensies
Lees regte resensies van Mapungubwe National Park van 18 geverifieerde gaste.
Indien jy Mapungubwe National Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Mapungubwe National Park.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Mapungubwe National Park akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Mapungubwe National Park Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Mapungubwe National Park Akkommodasie

33 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Soutpansberge, Mapungubwe National Park

Chinaka Game Lodge is 'n privaat, afgeleë en bekostigbare lodge in die hartjie van die Bosveld in Limpopo. Dié lodge is naby Vivo en Alldays, net 3,5 uur se ry vanaf Pretoria en op pad na die Mapungubwe Wêrelderf...

Vanaf
R660
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Alldays, Mapungubwe National Park

Turalodge is in die klein dorpie Alldays geleë en word omring deur 'n verskeidenheid wildplase. Verblyf word gebied in 2 eenhede. Kamer 1 het 'n dubbel- en driekwartbed, asook 'n TV teen die muur met sekere EasyV...

Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Musina, Mapungubwe National Park

Lani's Guest House bied gastekamers in Musina en is ideaal vir oornagverblyf onderweg na die Beitbrug-grens van Zimbabwe wat sowat 21 km ver is. Daar is 5 kamers en elke kamer het ‘n dubbelbed, 2 driekwartbeddens...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Musina, Mapungubwe National Park

Lifestyle Guest Units is baie sentraal geleë in Musina en naby aan die N1-hoofweg wat dit gerieflik en maklik bereikbaar maak. Die eenhede is in 'n rustige area, omring deur 'n pragtige, groot tuin en elk het sy ei...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 030
R1 827
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Mapungubwe National Park

Mushashani Boskamp is op 'n wildplaas van 3100 hektaar aan weerskante van die Sandrivier naby Musina in Limpopo geleë. Dit bied gerieflike selfsorgverblyf aan gesinne, 'n familie of 'n groep vriende en is ideaal vi...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Lodge in Alldays, Mapungubwe National Park

Makoppas Nest River Lodge is op die oewer van die Magalakwena-rivier en word omring deur wildreservate wat in privaat besit is. Die area is die tuiste van wild soos kameelperde, sebras, koedoes, gemsbokke, krokodill...

25% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR680
R510
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Musina, Mapungubwe National Park

Magorgor Safari Lodge bied oornag- en vakansie-akkommodasie op 'n plaas in die Limpopo-provinsie, 16 km suid van Musina (Messina) en 2 km van die N1 af. Dit bestaan uit gerieflike, netjiese en bekostigbare selfsorgv...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Musina, Mapungubwe National Park

Siesta Guest House is ideaal naby die N1 geleë net soos jy Musina binnekom. Die lodge bied gerieflike verblyf in 6 en suite-kamers. Die verblyf is geskik vir gesinne, paartjies of sakereisigers. Al 6 kamers is ger...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Lodge in Soutpansberge, Mapungubwe National Park

Iphofolo Lodge is op 'n wildplaas wat 1200 hektaar groot is, met meer as 30 soogdierspesies en sowat 350 voëlspesies. Die lodge bied die ideale wegbreek vanaf die stad of diegene wat al die besienswaardighede in Li...

Vanaf
R1 380
per nag, vir 2 mense
Lodge in Musina, Mapungubwe National Park

Adansonia Eco Lodge is is in Musina en bied die ideale bestemming aan gaste wat op soek is na 'n ware bosveld-ervaring en vir diegene wat lief is vir die buitelug. voetslaan, bome, geografie, wild, voëlkyk en fotog...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Musina, Mapungubwe National Park

Bushmen Inn bied gasteverblyf in Musina. Dié gastehuis is ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers en is naby die dorp se geriewe en winkels. Die lodge bied 8 kamers met lugversorging, dubbelbeddens en en suit...

Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Alldays, Mapungubwe National Park

Oppieplaas Overnight Accommodation lê in die hartjie van Limpopo naby die dorpie Alldays. Dié bosveldjuweel is net 60 minute se ry vanaf die wêreldbekende Tuli Block en die Mapungubwe Wêrelderfenisgebied. Laasge...

Vanaf
R2 040
per nag (plek vir 2)
Lodge in Soutpansberge, Mapungubwe National Park

Mogalakwena River Lodge bied die ideale rustigheid vir gaste om 'n intieme ervaring te geniet. Dit is in die Limpopo-riviervallei langs die oewer van die Mogalakwena-rivier geleë. Dié holistiese Afrika safari-kamp...

Vanaf
R760
per nag, vir 2 mense
Lodge in Waterspoort, Mapungubwe National Park

Mafunga Lodge is geleë in die hartjie van die Limpopo Bosveld en is die ideale plek vir 'n ware boswegbreek. Hierdie selfsorg-lodge bied 6 groot gerieflike slaapkamers waar tot 15 gaste kan slaap. Die oopplan-verm...

Vanaf
R720
per nag (plek vir 2)
Hotel in Musina, Mapungubwe National Park

Musina Hotel and Conference Centre is 'n 3-ster-hotel met 'n ideale ligging in die hartjie van Musina, net 'n entjie van die N1 af. Dit is perfek vir moeë reisigers wat op soek is na oornagplek, gesinne met vakansi...

Vanaf
R580
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Soutpansberge, Mapungubwe National Park

Zulani Safaris is 'n privaat wildplaas wat in die Soutpansberge in Limpopo-provinsie geleë is. Dit word omring deur 'n groot verskeidenheid wild in die oop vlaktes, bosveld en doringveld. Die kampe is in die pragt...

Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Hotel in Alldays, Mapungubwe National Park

Alldays Hotel bied ’n bosveldwegbreek in Alldays, Limpopo. Die ligging is naby die grens van Botswana en Zimbabwe wat dit die ideale oornagplek maak. Die hotel is 68,5 km vanaf Mapungubwe Nasionale Park, ’n wêr...

Vanaf
R940
per nag, vir 2 mense
B&B in Mapungubwe National Park

Old Mine Guesthouse is in Musina en bied gerieflike verblyf of 'n oornagplek vir gaste wat uitstappies in die natuurryke Limpopo wil doen. Hierdie geskiedkundige, ruim mynbestuurderswoning is in 1919 in die buitewyk...

Vanaf
R1 762
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Mapungubwe National Park

SANParks Leokwe Rest Camp is in die noorde van Suid-Afrika, naby Botswana en Zimbabwe geleë. Dié park bied ryk plantegroei, wild en geskiedenis. Dele van die park spog met oorblyfsels van antieke beskawings en art...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Mapungubwe National Park

Halcyon Game Lodge is in die hartjie van Limpopo, net 40 km van Alldays af op die R521-pad na Pondrift geleë. Dit is 2 ure se ry van Polokwane af en net 20 minute se ry van Mapungubwe Nasionale Park af wat 'n Wêre...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 20

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za