+53

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 98 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Neels K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Beslis die naam Kom Tot Rus werd. Ons het die verblyf baie geniet. Die huis is goed toegerus met heelwat wild in die agtertuin. Ons het sommer na die winkel geloop. Monia het vroegtydig al die nodige inligting aangestuur en inklok het glad verloop. Ons het geleentheid gehad om na die roofdiere te gaan kyk. Beslis die moeite werd gewees. Deur die dag gaan wild kyk en saans heerlik as gesin om die braai gekuier. Sal beslis weer in die toekoms kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
Kom tot Rus
Dankie vir die goeie terugvoer. Sien julle gou weer!

Lamar B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2026

Always restful, always wonderful. We had such a lovely stay at Kom tot Rus. We’ve visited before and will definitely be back again. Monia is a wonderful host — friendly, responsive and very helpful. The unit has everything you need and more, including thoughtful extras like an air fryer, which is such a win when travelling with young kids. We rested so well and really enjoyed the peaceful setting. We missed the elephants visiting by just a couple of hours this time, but that gives us one more reason to come back soon. Highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Awesome verby. Sal vir seker aanbeveel, en weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
Kom tot Rus
Dankie vir die goeie terugvoer. Sien julle gou weer!

Wimari V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2026

Dit was die perfekte plek om te ontspan en kwaliteit tyd saam deur te bring. Die huis was pragtig, ongelooflik netjies en toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Die uitsig was asemrowend en het die hele ervaring nog meer spesiaal gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
Kom tot Rus
Dankie vir die mooi terugvoer. Sien julle gou weer!

Riaan H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Gemaklik, skoon, spasie met beide natuurskoon en menslike vermaak naby. Genoeg spasie vir kleinding om rond te hardloop met ouers wat hom agtervolg. Die eenheid is loopafstand van die swembaddens en winkel. Die veld agter jou is oop met 'n soutlêk - dit bied lekker wildsbesigtegings (vlakvarke, njalas, koedoe, gebande muishonde, tarentale, fisante ens. ).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
Kom tot Rus
Dankie vir die goeie terugvoer. Sien julle gou weer!

John E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Ons het elke oomblik geniet. Baie lekker gebly. Alles was pragtig en gerieflik. Puik diens vanaf die gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
Kom tot Rus
Julle is welkom, John. Sien julle gou weer!

Lizel W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Skoon. Netheid ongelooflik. Baie gerieflik. En hou van die privaatheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
Kom tot Rus
Dankie vir die goeie terugvoer, sien julle gou weer!

Charlotte L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Skoon, netjies en gerieflik. Die eienaars doen baie moeite met hul gaste. Ons het die verblyf by Kom tot Rus baie geniet. Soos die vorige keer, is dit skoon en netjies met alles wat jy benodig. Monia het ons op datum gehou met al die inligting en het selfs moeite gedoen om vir my 'n verjaarsdag geskenkie te los. Die daaglikse diere wat kom inloer het, het dit ekstra spesiaal gemaak. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
Kom tot Rus
Dankie vir mooi terugvoer. Sien julle gou weer!

Jacobus M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Beautiful weather and natural surroundings. Outstanding amenities and service. Excellent and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
Kom tot Rus
Thank you for the great feedback, Jacobus. See you soon again!

Shaun V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Wow, gaan definitief weer! Ongelooflik lekker, dankie Monia! Ons en die kinders het dit baie geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kobus
Kom tot Rus
Dankie vir die goeie terugvoer, Shaun. Sien julle gou weer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 98

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R2 950
20 % AF
R2 950 R2 360
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R2 950
20 % AF
R2 950 R2 360
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R2 950
20 % AF
R2 950 R2 360
per nag (plek vir 6)
Bespreek

R516, Mabalingwe Game Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8f206583ae5b15344022d4c4aba169396fc423f74e43084bd72308a3be563c81d75e44dc8777b1d8ab825ad1dd8ed939d6c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 950 nouVanaf R2 360 per nag (plek vir 6) 98 5 1 5 R516 Mabalingwe Game Reserve 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -24.822284477488 28.06172400713
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang