Kom Vlei by my Hide-Away
4 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - 3 Kort Street, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Kom Vlei by my Hide-Away is 'n eksklusiewe, privaat selfsorg-ateljee met sy eie ingang, geleë op die eienaar se eiendom in Wakkerstroom. Dit is ideaal vir 'n klein gesin of gaste wat op soek is na 'n gemaklike en gerieflike tuisbasis tydens hul besoek aan ons dorp.
Kom vlei by my is op die Vlei met ononderbroke uitsigte en idilliese natuurskoon vir voëlkyk, stap, fietsry en verkenning.
Geleë by die ingang na die vleilande.
Die eenheid kan tot 4 gaste akkommodeer en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 volledige badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, en die gedeelde badkamer is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe.
Daar is 'n eetarea met 'n ekstra koningingrootte bed, 'n eetkamertafel, en die sitkamer het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n slim-TV met DSTV en Netflix.
Gratis toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n privaat onderdak-patio, buitemeubels en 'n braai geniet.
Geen onderbrekings met beurtkrag as gevolg van sonkrag en boorgatwater nie.
Veilige parkering is op die perseel beskikbaar in 'n aangewese motorhuis.
Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is binne loopafstand. Die naburige dorpe Volksrust is ongeveer 28 km weg, en Piet Retief is 120 km weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 3 Kort Street, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3 Kort Street, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang