Kom Vlei by my Hide-Away
4 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - 3 Kort Street, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Kom Vlei by my Hide-Away is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in Wakkerstroom. Dit is ideaal vir 'n klein gesin of gaste wat op soek is na 'n gemaklike en gerieflike tuisbasis tydens hul besoek aan hierdie dorp.
Die eenheid bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en die gedeelde badkamer is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n eetarea met 'n ekstra koningingrootte bed en 'n eetkamertafel, en die sitkamer het gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n slim-TV vir die gaste se vermaak. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n privaat onderdak-patio, buitemeubels en 'n braai geniet. Sonkrag, boorgatwater en veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby. Die naburige dorp Volksrust is ongeveer 27.7 km weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 3 Kort Street, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3 Kort Street, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang