Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Korbeel kothuis
- Selfsorg
- Antoinette se kothuis
- Selfsorg
- Konka hoofhuis
- Selfsorg
Huisreëls
'n Minimum van 4 gaste word vereis om 'n bespreking by Konka Hoof Opstal te maak.
Gaste kan navraag oor die beskikbaarheid van 'n ekstra slaapkamer doen om altesaam 5 gaste by beide Korbeel kothuis en Antoinette se kothuis te akkommodeer, maar is onderhewig aan beskikbaarheid.
Neem asb. kennis dat die skape reg van weg op die plaas het. Gaste moet weens die skape asb. die hek ten alle tye gesluit hou en word versoek om bedag te wees op die vee op die plaas en om hulle nie op enige manier tydens hul verblyf te ontstel nie.
Rook is binnenshuis verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off the R63, Konka Gaste Plaas, Carnarvon, 8925, Noord-Kaap
Sien kaart- 25 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang