+54
Gastehuis in Montagu

Koo Karoo Guest Lodge & Self-catering

Koninginkamer
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die sakpaskamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met DStv-kanale. Gaste kan van die gemeenskaplike kombuis in die hoofhuis gebruik maak.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 12 betaal 50% van die deeltarief.
Kinders tussen 13 en 18 betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Koningingrootte-dubbelkamer
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die kamer is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond, 'n verwarmer en waaier, 'n yskas, 'n privaat ingang en 'n klein SABC-TV. Die tuin bied 'n braai-area en 'n klein swembad.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Braai
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 12 betaal 50% van die deeltarief.
Kinders tussen 13 en 18 betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Koninggrootte-dubbelkamer met 'n tuinuitsig en lugversorging
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n stort en toilet. Daar is tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas, mikrogolfoond, privaat ingang en moderne lugversorger met 'n kragomsetter en 'n verwarmingsfunksie, 'n satelliet-TV en 'n uitsig oor die tuin. Gaste het ook toegang tot 'n swembadjie in die tuin, braaigeriewe en die eenheid het gratis WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Braai
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 12 betaal 50% van die deeltarief.
Kinders tussen 13 en 18 betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Selfsorgwoonstel
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die woonstel beskik oor 1 slaapkamer met 'n ekstra lang koningingrootte-bed, 1 enkelbed en 2 enkelbeddens in die oopplan-leefarea. Die en suite-badkamer het 'n bad, aparte storthokkie en 'n toilet. Die woonstel het 'n kombuis met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster en ketel. Die leefarea het 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikaar

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kombuisie
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 12 betaal 50% van die deeltarief.
Kinders tussen 13 en 18 betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Selfsorgkothuis
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers, een met 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, aparte storthokkie en 'n toilet. Die kothuis het 'n kombuis met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster en ketel en die sitarea het 'n TV met DStv. Gratis WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kombuisie
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Kinders tussen 0 en 12 betaal 50% van die deeltarief.
Kinders tussen 13 en 18 betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

5 Piet Retief Street, Montagu, 6720, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8311c9a3412363464bea3fe46c783073611a86e90bf3cb32a84562db8d668b11a2c36f6d68850b734275f08bd3ca2547405c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 190 5 1 5 5 Piet Retief Street Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-17:00 10:00 -33.78645531526 20.118393262566

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang