4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Remhoogte Farm, Koringberg, 7312, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Koozenvalleij Gastehuis is 'n pragtig gerestoureerde ou plaashuis wat aan die voet van Koringberg op die plaas Remhoogte skuil. Hierdie rustige toevlugsoord is ontwerp as 'n ontsnapping van die geraas en gejaag van die stadslewe, en bied gaste 'n plek om te rus en te ontspan tussen golwende koringlande en weidende troppe skape. Eenvoud is die kern van alles, met 'n verbintenis tot die behoud van 'n outydse dog gemaklike manier van leef.
Dié kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas, gasstoof, basiese eetgerei, breekware en 'n lieflike binnebraai-area. Daar is ook 'n eetarea en komplimentêre WiFi.
Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Jacolize Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- Remhoogte Farm, Koringberg, 7312, Wes-Kaap
- Gaste dink Koozenvalleij Guest House het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Remhoogte Farm, Koringberg, 7312, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang