Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Koraalboom @ Benlize

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 08 Dec 2023 tot 06 Jan 2024 en 28 Mar 2024 to 26 Apr 2024.

Spesiale Aanbod

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 8 Mei 2024 tot 31 Mei 2024.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Beperk tot slegs een afslagaanbod per maand.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 08 Dec 2023 tot 06 Jan 2024 en 28 Mar 2024 to 26 Apr 2024.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Let asb. dat daar ‘n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die pad voor hulle bespreek.
Daar is ook 'n sementpad wat gaste teen die berg na die lodge neem.
Musiek word toegelaat, maar neem asb. ander gaste in ag wat die volume betref.
Stiltetyd: 23:00 tot 07:00.
Indien daar 'n funksie by die lapa area is, sal die swembad gesluit wees vir die duur van die funksie.
Rook is in die eenheid verbode.
Skoonmaakdiente is nie beskikbaar vir verblyf van minder as 3 dae nie en kan teen 'n ekstra koste gereël word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 500
R2 500 R2 125
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 500
R2 500 R2 125
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 500
R2 500 R2 125
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Jalalpor-weg, Broederstroom, Brits, 0240, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71beb358a36fa6ab296686c827b68b6a5f4c981acf2b917b7168dd6fb546001cef94a671f99c6391f3f29de6eaa2627de075?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 500 nouVanaf R2 125 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 Jalalpor road Broederstroom 0240 Noordwes 021 201 8901 15:00-21:00 11:00 -25.78772107089 27.871976711539
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem