Korf Cabin

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Pensioenaris-aanbod

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Let asseblief daarop dat daar 'n 10 km lange grondpad na die verblyf lei. 'n Voertuig met hoë grondvryhoogte is nodig.

Troeteldiere word op die perseel toegelaat, maar reëlings moet vooraf met die instansie getref word.

Die kajuit werk op sonkrag; mikrogolfoonde, broodroosters en haardroërs word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 600
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 600
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R44, Vrede Farm 234 Portion 1, Porterville, 6810, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6024c3f86ebdca08068d5525a12b96635677b7c89f398dcc6c6dd445039bce6de3037a0f480f40b0eb9f2cc3d992aeda282f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 4) 29 5 1 5 R44 Vrede Farm 234 Portion 1 6810 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.139270095985 18.901423662901
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang