+63

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Vryheidsfront P
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2026

Baie beïndruk! Verblyf, omgewing, gasvryheid en stilte was uit die boonste rakke! Die plek is ultra-modern, skoon en sorgvuldig toegerus. Die feit dat daar sonkrag is as (back up) tydens kragonderbrekings, is wonderlik. Rosanne en haar span het uit hul pad gegaan om ons tyd by Kransplaas spesiaal te maak (al was dit 'n sakereis). Dankie vir alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rosanne
Kransplaas
Baie dankie vir julle wonderlike terugvoer! Dit beteken vir ons baie om te hoor dat julle die verblyf, omgewing en rustigheid so geniet het. Ons streef daarna om elke besoek besonders te maak, en dit is ’n voorreg om gaste soos julle by Kransplaas te ontvang. Ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te verwelkom. Vriendelike groete

Heidi S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Heerlike oorslaap plek, goeie waarde vir geld. Dis 'n ongelooflike lekker oorslaap plek, selfs 2 aande. Het alles wat mens nodig het vir 'n lekker verblyf. Baie braai hout, ys, koffie, tee, beskuit, melk. Ideaal vir 'n gesin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rosanne
Kransplaas
Baie dankie vir julle wonderlike terugvoer! Dit is vir ons ongelooflik waardevol om te hoor dat julle die ekstra sorg en moeite raakgesien en waardeer het. Ons glo dit is juis die klein dinge wat ’n verskil maak aan die algehele ervaring. Dit was ’n voorreg om julle by die Springbok-Cottage op Kransplaas te ontvang, en ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom. Vriendelike groete

Leana P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Ongelooflik! Dit is 'n awesome plek. Alles is net perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adolph N
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Mrt 2026

Soos verwag, skoon en netjies. Rustig, net ver genoeg vanaf die hoofpad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rufus V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Wondekike blyplek en lekker stil en rustige deel van die plaas. Ja, baie gerieflik huisie - het alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tinus N
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Het my verwagting oortref. Baie lekker, sal dit 100% aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannelie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Baie gerieflike verblyf in goedtoegeruste eenheid. Baie gerieflike verblyf in goedtoegeruste en mooi selfsorgeenheid. Ons het die stilte en vergesigte van die Karoo baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sunette B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Rustig, pragtig. Pragtige plek! Alles wat jy nodig het, is daar. Die diens was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniele S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Die plek is baie netjies met alle geriewe wat 'n mens kan kort. Wat 'n great plek. Alles wat 'n mens nodig het - die aircons was lieflik in die hitte. Mooi natuurskoon, heelwat diere gesien. Sal beslis weer hier oorslaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindi K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Oortreflik, modern, ideaal. Kransplaas het alles wat mens nodig het! Dit was ideaal vir ons oornagstop oppad na ons bestemming en ons het gewens ons kon langer bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rosanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 270
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 270
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 270
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Off the R63, Kendrew Road, Kransplaas Farm, 18 km from Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Instagram
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOBSgzKuqR3pWtke2as4FCwOmzyKt4kKUGqrneYdbFSa0pryn7Z?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 270 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 Off the R63, Kendrew Road Kransplaas Farm 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -32.367710613675 24.48230266571
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang