Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kransplaas

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rosanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 26 resensies vir Kransplaas
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Martin A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luxus in der Einsamkeit.

Das Haus bietet alles, was man braucht und noch vieles mehr. Insgesamt ist alles sehr großzügig gestaltet. Ungewöhnlich für uns war, dass der Bar-/Aufenthalts-/Küchenbereich nicht direkt mit den Schlafbereichen verbunden ist, sondern nur über den Umweg über den Außenbereich erreicht werden kann. Dies mag aber der Bezeichung "Lodge" geschuldet sein?. Die Küchenausstattung ist phantastisch - wir haben nichts vermisst!. Die Dusche verfügt neben einem Rainshower-Kopf auch über eine Handbrause - sehr selten in Südafrika!. Die Betten waren sehr bequem. Aufgrund der Temperaturen von 40°C und mehr, haben wir den Hot-Tub allerdings nur unbeheizt benutzt - dies dafür aber umso öfter. Da eine Verbindung zur Außenwelt nur über das (leider nur recht schwache) WLAN möglich ist - wir hatten weder Telefon- noch mobile Datenverbindung - erreichte uns die WhatsApp-Nachricht der Vermieter zu einem 4-stündigen Stromausfall (kein Load-shedding) am späten Freitagnachmittag leider nicht. Da die Rezeption zu diesem Zeitpunkt nicht besetzt war, mussten wir bis kurz vor das Aussentor fahren, um telefonisch nachzufragen, was passiert ist. Für uns stellte dies keinen wirklichen Mangel dar - unerfahrene oder ängstliche Gäste könnten hiermit aber ihre Probleme haben. Eine persönliche Information wäre wünschenswert gewesen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die draai daarheen was die moeite werd!

Sien die sterre! Ons het 'n wonderlike Karoo nag beleef, alles by die blyplek was perfek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jean K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean K
Gesin met tieners

Heerlike verblyf!

Uitstekende oornagverblyf. Jammer ons kon nie langer bly nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mari N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mari N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tranquil overnight stay.

Relaxing, with everything required to ease the overnight stay. The ground coffee and plunger were highly appreciated!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petra C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra C
Besigheidsreis

What a gem of an accommodation find in the Karoo!

We absolutely loved our stay here! We travelled for business but took the family with us considering it was over a weekend. The beautiful scenic views, coupled with clean, neat, and tidy accommodation, made our stay even more enjoyable. We will definitely be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul M
Saam met eggenoot / lewensmaat

A perfect farm getaway.

We had a lovely, restful weekend. The gravel road was smooth and easy to drive, and it was not too far from the town. A lovely escape from the rat race. Rosanne is a wonderful hostess!!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anthony L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony L

Beautiful farm stay close to Graaff-Reinet.

Stayed one night as a group of 8, and wished we had booked longer. Lovely accommodation, very well equipped and the birding is magical.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman G
Gesin met tieners

2-aand oorslaap op pad terug van see.

Great plek vir 'n lekker Karoo-wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Derick S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Derick S
Gesin met tieners

Baie lekker gebly. Dankie Rosanne en die span.

Fastastiese plek, goeie diens en rustigheid. Sal definitief weer boek op pad kus toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann M
Saam met vriende

Aangenaam.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marina D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike Karoohuis.

Ons is baie vriendelik ontvang deur die gasvrou en het heerlik geslaap in stilte van die plaas!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amelia V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia V

Ag nee hier is nie genoeg spasie en lyne om die plekkie en sy mense te beskryf nie. Druk net die knoppie en gaan sien self.

Eerstens was ons bitter laat, as ek reg onthou om en by 23:00 die nag. Hul foon was al die pad beskikbaar en met ons aankoms Vrydagaand ons vriendelik ingewag. Skoon, skoon, skoon, eersteklas, kombuis, yskas, toebehore, the best, letterlik. Badkamers en storte, genade, vir die prys, just do it en gaan kyk die sterre en beleef die stilte. Veilig sê ek julle. Op jou eie, maar nie alleen nie. Van die beddegoed kan ek nie eers praat nie, die beste, as ek nie 'n vroeg Maandagoggend-vergadering gehad het nie het ons nog 'n aand oorgeslaap, eerlik ons wou. Net nog een aand in daardie crisp, sneeuwit, sagte, beste gehaltebeddegoed. So hoeveel sterre vir julle, soveel soos ek bo my kon sien daar buite in die stil, donker nag, dus veel meer as die wat ek hier kon merk. Gaan kry jou siel se rus by Kransplaas, maar moenie minder boek as 3 aande ten minste nie, dis wonderlik verby. Sommer naby die dorp, maar tog buite op die plaas. Druk net daai knoppie en moenie verder wonder of soek nie. Dankie julle mooi mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Kransplaas se terugvoer

Dankie vir die mooi woorde, dit maak ons werk 'n plesier.

Kransplaas
Adele G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele G
Gesin met klein kinders

Pragtig, rustig.

Ons het baie lekker gebly in die Springbok Cottage. Daar was beurtkrag, maar ons het dit skaars agtergekom want die kothuis het 'n 'inverter' en 'n gasstoof, dit was fantasties. Lieflik ruim, skoon en baie mooi toegerus met meer as wat mens gewoonlik in oornag verblyf se kombuis kry. 2 sakke ys in die vrieskas en genoeg hout was voorsien. Ons was regtig beïndruk met die vriendelike diens en hoe lekker ons daar gebly het. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elzanne R - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elzanne R

Rustig gebly in die Karoovlaktes.

Die rustigheid en stilte was besonders en ons het lekker gebraai en geslaap in die Springbok Cottage. Hulle het ons vriendelik ontvang en die hout, ys en heerlike beskuit wat voorsien was, het ons baie tuis laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerrie R - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie R
Gesin met klein kinders

Besonderse lekker Karoo-ervaring

Prentjiemooi Karoo-plaas met als wat jy nodig het. Van mooi staproetes tot ’n lekker braai- en kuier-area. Hulle het beslis nie hulle sente omgedraai as dit kom by die inhoud van die huisie nie. Wel gedaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ervaar die ruimte en stilte van die Karoo

Baie netjiese plek. Ons het die staproete oor die koppie baie geniet. Pragtige omgewing - groen na die reën.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lezanne V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lezanne V
Gesin met klein kinders

Ongelooflike verblyf.

Rosanne was absoluut fantasties. Sy het uit haar pad gegaan om my seun se verjaarsdag spesiaal te maak. Sy is beslis n "cut above". En Kransplaas is net ongelooflik, stil en rustig met meer as wat jou hart begeer. Net ongelooflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John A - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John A

Baie lekker.

Die rustigheid, natuurskoon, wonderlike Karoo-aande was net fantasties.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heila P - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Heila P
Gesin met tieners

Was fantasties en ons sien daardie plaas beslis weer!

Die stilte en die pragtige karoo omgewing is asemrowend! Die huis waarin ons oornag het is goed ingerig. Pragtige sterrehemel met rus vir die siel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carolien V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carolien V
Gesin met klein kinders

Definitief die moeite werd!

Kransplaas was 'n wonderlike ervaring. Die cottage is baie goed toegerus met alles wat mens nodig het. Om te braai onder die Karoo-sterre was 'n hoogtepunt!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rudi B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi B

Wow, wat n mooi plek.

Ek sal vir seker weer daar gaan bly, alles is net 100% en het baie goeie diens ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cindey J - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindey J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die stilte was net die rustigheid vanself.

Baie dankie hierdie was 'n baie lekker plek om te bly. Die kwaliteit van die dekor en die beddegoed is van 'n baie goeie gehalte. Dit was uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Albertus V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albertus V
Saam met vriende

Ongelooflike verblyf teen 'n baie billike prys. Word hoogs aanbeveel!

Ons is baie vriendelik ontvang en die verblyf was ongelooflik. Die huis is ingerig met alles wat jy aan kan dink. Alles is van 'n goeie kwaliteit en is modern. Beddens slaap baie gemaklik en die badkamers is skoon en funksioneel. Braaiplekke (daar is 'n paar om van te kies by die huis) is baie lekker en goed ingerig. Die ligging is asemrowend mooi. Daar is niks negatiefs om te sê omtrent ons verblyf nie. Ek kan Kransplaas hoogs aanbeveel vir enigiemand wat wil bly in die omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlotte P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte P
Gesin met klein kinders

Stukkie hemel op aarde.

Die plaas is ongelooflik netjies. Die selfsorg-eenheid is minimalisties, maar smaakvol toegerus. Alles wat mens kan nodig kry na 'n lang reis, en nóg! Sal vir seker dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonya V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonya V
Gesin met klein kinders

Stylvol en rustig.

Rustig, mooi en baie attent aan mens se benodighede en selfs meer. Eenvoudig maar noodsaaklikhede soos ys en hout beskikbaar. French cottage charm.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanlie B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie B
Gesin met tieners

Wow! Wow wow!

Wat 'n ongelooflike mooi plek. Elke sent die moeite werd. Daar is soveel aandag geskenk aan detail, wat dit 'n absolute plesier maak om hier te bly. En lag-lag die mooiste sonsondergang in die Karoo!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 198
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 198
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 198
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Langs die R63, Kendrew-weg, Kransplaas, 18 km vanaf Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOBSgzKuqR3pWtke2as4FCwOmzyKt4kKUGqrneYdbFSa0pryn7Z?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 198 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 Off the R63, Kendrew Road Kransplaas Farm 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -32.367710613675 24.48230266571
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem