Krisjan`s Beach House

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

- Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie.
- Pas asb. die sleutels goed op. Daar sal 'n fooi gehef word vir enige verlore sleutels.
- Gehoorsaam asb. die in- en uitkloktye. Vroeë inklok- of later uikloktye word toegelaat, mits die woonstel gereed is vir die volgende bespreking.
- Die gebruik van onwettige middels is verbode.
- Rook is verbode.
- Gaste moet asb hul eie swemhanddoeke saambring en nie die baddhanddoeke by die strand gebruik nie.
- Wees asb. versigtig met grimering, sonbrandroom of enige kleurmiddel soos borrie, tamatiesous, bessies en wyn aangesien dit die linne, handdoeke en meubels kan vlek. Daar sal 'n addisionele fooi gehef word indien enigiets beskadig word. Melt asb onmiddellik enige skade aan.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 10%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 7)
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
    6 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Read Street, Keurboomstrand, 6602, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb44a90592f9343ae5398ca6d99c2b4114150788e2c1146971d8972ece86477eca4a779f2012d42d8a9d21bb97bf17996e22e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 7) 16 5 1 5 10 Read Street Keurboomstrand 6602 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.0025601 23.4604868

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang