Kromrivier Farm Morado Cottage

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Let asseblief daarop dat daar 'n grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet by die instansie navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.
Rook is nie in die eenhede toegelaat nie.
Troeteldiere woon op die perseel.
Let asseblief daarop dat dele van die verblyf via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Goedgemanierde troeteldiere is welkom met vooraf reëlings en teen 'n ekstra fooi per troeteldier. Strafgeld sal van toepassing wees indien enige skade aan die kothuis, die inhoud van die kothuis of vee as gevolg van troeteldiergedrag plaasvind.
Harde musiek, partytjies, geraas of funksies word nie op die perseel toegelaat nie. Die stap- en 4x4-roetes word tussen gaste gedeel.
Die warm bad is slegs beskikbaar wanneer u by die Oak Lodge bespreek.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 250
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 250
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kromrivier Farm, R406, Riviersonderend, 7250, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA996df687d6391baf3e345e7840fb2f45ac20dd50035b69265a5171f0ba506b47c3bb05675e383b0dbf8470f68eafa359db3b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 Kromrivier Farm, R406 Riviersonderend 7250 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.096032991385 19.779405422589

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang