+29
Selfsorg in Mjejane Game Reserve

Kruger Lodge Mjejane

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.


Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is.

45% AF!
Spesiale aanbod
Kry 45% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 14 Apr 2026 tot 3 Mei 2026.
30% AF!
Blitsaanbod
Kry 30% af vir verblyf voor 30 Junie 2026. Bespreekbaar tot 5 Mei 2026
30% AF!
Op die nippertjieaanbod
Kry 30% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
20% AF!
Pensioenarisaanbod
Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
20% AF!
Weeksdagaanbod
Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 21 Apr 2026 tot 31 Des 2026.
30% AF!
Langtermynverblyfaanbod
Kry 30% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Prys sluit in
Selfsorg met 2 wildritte per dag vir 10 gaste op 'n slag. Terme en voorwaardes geld. Geen wildritte op in- en uitklokdae nie. 'n Ekstra voertuig en gids kan gereël word, maar die gas sal daarvoor moet betaal.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R20000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Let wel dat daar 'n grondpad na die instansie is. Gaste moet voor aankoms navraag oor die toestand van die pad doen, omdat dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Die reservaat huisves 'n verskeidenheid wild wat ook van die paaie gebruik maak. Gaste moet dus hou by die spoedgrense en reëls in die reservaat hou, en die wild en ander inwoners in ag neem. Let asb. dat enige verkeersoortredings onderhewig is an 'n boete wat aan die gaste betaalbaar is.

Let asb. dat aangesien daar wild en ander inwoners in die reservaat is, daar baie 'n baie streng geraasbesoedelingbeleid is en gaste moet asb. nie raad, harde musiek speel of raserige partytjies hou nie. Geraasbesoedeling sal met 'n boete gestraf word.

Twee wildritte per dag is ingesluit.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 maande voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R38 000
45 % AF
R 38 000 R 20 900
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R38 000
45 % AF
R 38 000 R 20 900
per nag (plek vir 12)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R38 000
45 % AF
R 38 000 R 20 900
per nag (plek vir 12)
Bespreek

Lodge 106, Mjejane Private Game Reserve, Hectorspruit, 1330, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAR4OrdmMaNVXYop1AaxTgGAIXtfYKwii89TYKNeAQKrICSJqynV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R38 000 nouVanaf R20 900 per nag (plek vir 12) 2 5 1 5 Lodge 106 Mjejane Private Game Reserve 1330 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -25.381591617418 31.70988494841
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang