Beskrywing
Elke oopplan-chalet bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 'n kombuis, 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en lugversorging en die ander slaapkamers is op die boonste verdieping en het elk 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak, asook 'n aparte gastetoilet met 'n wasbak. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eeterei en breekware toegerus. Daar is 'n privaat braai- en kuier-area buite.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Wildritte kan teen 'n addisionele fooi per persoon bespreek word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Farm Roodewal, Kruisrivier Nature Reserve, Elias Motsoaledi Local Municipality, 0470, Limpopo
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 54 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang