Kuan Yin
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R250.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Kamer 1
- Slegs verblyf
- Kamer 2
- Slegs verblyf
- Kamer 3
- Slegs verblyf
- Kamer 4
- Rates displayed on on a room-only basis
Huisreëls
R250 is op verlore sleutels betaalbaar.
Troeteldiere word nie toegelaat indien daar nie vooraf gereël is nie.
Geen partytjies of privaat funksies word toegelaat nie.
Rook word slegs in die aangewese areas toegelaat.
Geen oormatige alkoholverbruik word toegelaat nie.
Gaste moet self opruim en hul omgewing netjies hou.
Geen wapens word op die perseel toegelaat nie.
Neem asb. kennis dat daar 3 honde en 'n kat op die perseel woon.
Neem asb. kennis dat die waterdruk daal wanneer al die storte en baddens gebruik word.
Die gashere vra dat gaste die vrede en rustigheid van die area respekteer.
Stiltetyd is vanaf 22:30. Die hoofhuis is daagliks vanaf 22:30 gesluit. Na 22:30 moet gaste sorg dat hulle self toesluit as hulle na die tyd inkom.
Gaste moet seker maak dat lugversorgers en ligte afgeskakel is wanneer hulle uitgaan.
Besoekers word nie na 22:30 toegelaat nie. Gaste wat besoekers het wat wil oornag, moet die bykomende bedrag vir hul gaste vooruit betaal.
Vroeë inklok en laat uitklok is teen 'n ekstra fooi beskikbaar.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
28 Haleric Road, Durban North, 4051, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang