Beskrywing
Die kamers is ruim en beskik elkeen oor 'n ekstra lang dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Gehalte-linne word vir die somer en winter voorsien, daar is elektriese komberse, 'n kaggel en 'n waaier. Elke kamer het 'n privaat ingang. Al die kamers het yskassies, mikrogolfoonde, koffie- en teemaakgeriewe, plasma-TV's met sekere DStv-kanale en 'n keuse tussen ADSL- of LTE-internetverbindings.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Wasgoed, middagetepakkie en aandete teen ekstra koste.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
The unit accommodates 2 guests and comprises 1 bedroom furnished with a queen-size bed and an en suite bathroom fitted with a shower, toilet and basin. The bedroom is equipped with air-conditioning, an electric blanket, a heater, a fireplace, a wardrobe, a dressing table, a TV with DStv and limited channels including SuperSport, as well as access to streaming services such as Netflix, DisneyPlus and ShowMax. The unit offers a bar fridge, kettle and microwave, along with complimentary bottled water and milk. Linen and bath towels are provided, and additional comforts include bathrobes, a hairdryer, extra pillows and blankets, an ironing board and steam iron. Guests have access to a private entrance, outdoor furniture and a garden area with a wood-fired braai. The unit is fitted with security features and offers backup power through a generator, inverter and solar panels, with room service available on request.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Wasgoed, middagetepakkie en aandete teen ekstra koste.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenhede is ruim en beskik elkeen oor 'n ekstra lang dubbelbed, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer. Gehalte-linne word vir die somer en winter voorsien, daar is elektriese komberse, 'n kaggel en 'n waaier. Elke kamer het 'n privaat ingang. Al die kamers het yskassies, mikrogolfoonde, koffie- en teemaakgeriewe, plasma-TV's met sekere DStv-kanale en 'n keuse tussen ADSL- of LTE-internetverbindings.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbed vir 1
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Wasgoed, middagetepakkie en aandete teen ekstra koste.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenhede is ruim en beskik elkeen oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n ekstra lang dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n aparte badkamer wat tussen die 2 slaapkamers gedeel word. Gehalte-linne word vir die somer en winter voorsien, daar is elektriese komberse, 'n kaggel en 'n waaier. Elke kamer het 'n privaat ingang. Al die kamers het yskassies, mikrogolfoonde, koffie- en teemaakgeriewe, plasma-TV's met sekere DStv-kanale en 'n keuse tussen ADSL- of LTE-internetverbindings.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Wasgoed, middagetepakkie en aandete teen ekstra koste.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié luukse eenheid is 'n ruim kamer met 'n ekstra lang koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Gehalte-linne word vir die somer en winter voorsien, daar is elektriese komberse, 'n kaggel en 'n waaier. Elke kamer het 'n privaat ingang. Al die kamers het yskassies, mikrogolfoonde, koffie- en teemaakgeriewe, plasma-TV's met sekere DStv-kanale en 'n keuse tussen ADSL- of LTE-internetverbindings.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Wasgoed, middagetepakkie en aandete teen ekstra koste.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
17 Joe Slovo Street, Extension 22, Noordrand, Secunda, 2302, Mpumalanga
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 38 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang