+33
B&B in Potchefstroom

Kumkani Country Lodge

  • Slaapplek vir 26 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 37 Parys Avenue, Bailliepark, Potchefstroom, 2531, Noordwes Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Kumkani Country Lodge is sentraal geleë in Potchefstroom, langs die oewer van die Mooirivier en naby Potchefstroom se buiteklub.

Verblyf word gebied in 9 standaardkamers, 4 executive-suites en 3 selfsorgkothuise. Die standaardkamers is elkeen ingerig met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort. Die executive-suites is elkeen ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Elke selfsorgeenheid het 2 slaapkamers met 'n dubbelbed in die een en 2 enkelbeddens in die ander. Die gedeelde badkamers is ingerig met 'n bad en 'n stort. Daar is ook 'n braai-area in elke selfsorgeendheid.

Die kamers is almal ingerig met 'n kroegyskassie, TV, sekere DStv-kanale, en tee- en koffiemaakgeriewe. Bykomende geriewe sluit gratis WiFi, 'n swembad, gimnasium, konferensie-geriewe, 'n restaurant en veilige parkeerplek op die perseel in.

Besienswaardighede in die omgewing sluit Boskopdam Natuurreservaat, Potchefstroom se museums en die Dome Bergland Natuurpark in.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Christian A
Saam met lewensmaat
5.0
Ruim, netjies en gemaklik – met ’n bonus van ’n wegneem-ontbyt. Ek het ’n baie positiewe ervaring gehad by die lodge. Die kamer was groot, netjies en ...
Sien meer
Mrt 2026
Marinda H
5.0
Lafenis binne Potch. Ag, wat 'n hemelse ervaring was die op-die-nippertjie besluit een nag ervaring nie. Daar was 'n dam reg voor my stoep wat die moo...
Sien meer
Okt 2025
Linda V
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik, naby alles, maar ook weg van lawaai. Ongelooflike oornagplekkie. Sal beslis weer van hulle gebruikmaak en aanbeveel.
Feb 2025
Tiaan B
5.0
Ruim, netjies, verwelkomend. Mooi, ruim kamers, heerlike ontbyt, vriendelike diens. Kon nie vir meer vra nie.
Feb 2025
Arne V
4.8
Overall good. My stay was only for 1 night. Room 4 has a leak in the ceiling, bathroom. Overall good. Only 1 night. Room 4 has a leak i...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 37 Parys Avenue, Bailliepark, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink Kumkani Country Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

37 Parys Avenue, Bailliepark, Potchefstroom, 2531, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 26 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc2ZDY0MmYwLTE4OTctNGUxMC1hZjcxLWNjYTZjODcxNjA2MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 37 Parys Avenue Bailliepark 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.715127521929 27.112464090738
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang