Kusboude
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Selfsorgverblyf
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Die eiendom is in 'n residensiële area geleë; geen partytjies, geleenthede of harde musiek word toegelaat nie.
Maximum besetting mag nie oorskry word nie, en slegs geregistreerde gaste word op die perseel toegelaat.
Die verantwoordelike gas moet 21 jaar of ouer wees en teenwoordig wees vir die duur van die verblyf.
Rook is verbode binne die huis.
Troeteldiere word nie toegelaat nie, behalwe met vooraf reëling.
Beddengoed en wit handdoeke mag nie buite of op die strand gebruik word nie; gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Vensters en deure moet toegemaak en beveilig word wanneer die eiendom verlaat word.
Oormatige geraas of ontwrigtende gedrag kan lei tot weiering van toegang of vroeë vertrek.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
33 Babiana Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang