+20

Kusfront Woonstel

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 143 Beach Road, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 900 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Hierdie is 'n lieflike selfsorg-woonstel vir 6 gaste in Strand.

Trappe én 'n hysbak vir gemak en die woonstel beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -sitarea.

In die hoofslaapkamer is 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer wat 'n stort en 'n bad het. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die 2 slaapkamers deel die gebruik van 'n badkamer wat 'n stort het.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die leefarea lei na 'n ruim balkon wat 'n ingeboude braaier het en uitsigte oor die oseaan bied. Daar is 2 parkeerplekke agter die veiligheidshek. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Die strand bied branderplankry, visvang, swem, bootvaart en walviskyk in seisoen en in die omgewing is wandel-, stap- en fietsryroetes. Strand bied verskeie restaurante, kafees en kroeë, asook aantreklikhede soos Strand Waterworld & Fun Park, 'n putt-puttbaan en die Helderberg Wynroete.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Petra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 143 Beach Road, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kusfront Woonstel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 900
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 900
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 143 Beach Road, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7769952251feb830bc85ab2f77501435753e02d96eed5329af2d75600e23a53d9975c69c6f1958554efd52a4e6e7213d153e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 143 Beach Road Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.111224468227 18.822063440475
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang