Kuthule

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Charne W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Ontspannend rustig lewensbelewenis. Vreeslik lekker gekuier, huis is baie netjies en baie goed ingerig. Selfs as dit reën is daar heelwat om te doen. Privaat swembad is 'n super pluspunt. Sal beslis weer terug wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Kuthule
Beste Charne Baie dankie vir julle kuier by Kuthule en jou mooi resensie. Baie bly julle het dit geniet. Julle was puik gaste en ons hoop om julle gou weer te sien. Groete Jackie

Fiona P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2025

Kuthule was a little piece of heaven on earth. Kuthule exceeded all our expectations and more. The house was large and comfortable, very neat, clean and tidy. Suitable for young and old. It was a total pleasure staying here, and will definitely book again and tell friends and family about Kuthule. Thank you, Jackie, for an awesome and memorable weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Kuthule
Dear Fiona. Thank you so much for your wonderful review. You were excellent guests, and we are so glad that you enjoyed your stay with us. We hope to see you soon again.

Dan H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Vir seker die heel beste huis wat jy vir 2 gesinne kan kry in Leeupoort. Ons was nou al 'n paar keer in Leeupoort Vakansiedorp, maar hierdie was vir seker die beste trip. Die dorpie se paaie was weg gespoel so die kom en gaan was bietjie van 'n ongerief, maar die huisie het meer as opgemaak vir dit. As mens bietjie bosveld wil hê, is dit hoe jy dit moet doen. Die res van die dorp is so op mekaar gebou dat dit nie eers soos bosveld voel nie, maar Kuthule se ligging is perfek. Ek sal nie weer iewers anders in Leeupoort bly nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Kuthule
Beste Dan Baie dankie vir julle kuier by Kuthule. Julle was uitstekende gaste en ons hoop om julle gou weer te sien. Ongelukkig met Februarie se oorstromings het ons paaie erg deurgeloop, maar die Leeupoorters werk hard om die paaie weer rybaar te maak. Groete, Jackie

Eldrie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Ek en my man was saam met vriende. Wat 'n fantastiese ervaring. Wat 'n ervaring. Plek was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Kuthule
Beste Eldrie Dankie vir julle kuier by Kuthule. Julle was uitstekende gaste. Glo om julle gou weer te sien. Jackie

Dawie D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Skoon, gemaklike geriewe. Pragtige uitsig. N Ware paradys. Familie het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Kuthule
Beste Dawie Dankie vir julle kuier by Kuthule. So bly julle het dit geniet. Julle was uitstekende gaste. Glo om julle gou weer te sien. Jackie

Tlangelani M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

The place is just amazing. Our 3-day stay at Khuthule was absolutely amazing! The views are breathtaking, offering stunning scenery that made every moment special. The value for money is unbeatable, with top-notch amenities like a pristine private pool and spotlessly clean accommodations. Access was super easy, and the hosts were incredible, always on standby to cater to our every need with warmth and efficiency. Highly recommend Khuthule for an unforgettable getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deona O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Beste verblyf in Leeupoort vakansiedorp. Ons het die naweek by Kuthule vreeslik geniet, alles is netjies en skoon. Die huis is baie gerieflik en daar was baie diere wat uit ons hande kom eet het. Die swembad was 'n wenner vir die kinders. Die eienaar is ook baie gasvry en vriendelik, sy het seker gemaak alles is 100%.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Kuthule
Baie dankie, Deona, vir julle kuier. Julle was uitstekende gaste. Glo om julle gou weer te sien. Jackie

Rainer V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Great! Our stay was spectacular; we fell in love with the house the moment we walked through the front door. The patio with its view and the animals that come to visit made it special.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Kuthule
Dear Rainer. Thank you for your stay at Kuthule. You were excellent guests, and we hope to see you soon again. Jackie

Rene V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Onvergeetlike naweek! Khutule (Plek van Stilte) is werklik ’n versteekte juweel in die vakansiedorp Leeupoort – ’n plek waar jou siel kan asemhaal en jou hart tot rus kom. Vanaf die oomblik wat jy instap, voel jy welkom en tuis. Die huis is uitstekend toegerus met alles wat jy nodig het vir ’n gerieflike wegbreek – van ’n skottelgoedwasser en ysmasjien tot ’n wasmasjien en selfs ’n pragtige buitebadkamer vir daardie egte boservaring. Die eienaars gaan werklik die ekstra myl om hul gaste spesiaal te laat voel. Hulle persoonlike aanrakinge en die heerlike boskos wat voorsien word, maak die ervaring nog meer uniek en onvergeetlik. Die wild kom tot reg by die huis – koedoes, vlakvarke, blouwildebeeste, sebras en nog vele meer besoek gereeld die omgewing, wat elke oomblik soos ’n stukkie wildernisparadys laat voel. Die dekor is stylvol, smaakvol en steeds ongelooflik gemaklik – perfek vir ’n spesiale geleentheid of net om weer met jouself en die natuur te konnekteer. Met slaapplek vir agt volwassenes is hierdie huis ideaal vir gesin- of vriendebyeenkomste. Dit was ’n groot voorreg om in hierdie juweel van ’n plek tuis te kon gaan. Ons harte is vol dankbaarheid en ons sal beslis weer kom kuier. Tot volgende keer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Kuthule
Beste Rene Baie dankie vir jou pragtige terugvoer oor julle verblyf. Julle was uitstekende gaste en is altyd welkom by Kuthule. Groete

Kobus P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Baie wild wat deurkom, huis is baie goed ingerig, sal beslis weer by Kuthule boek. Ons het so lekker by Kuthule gebly, ruim en luukse leefarea, kamers en badkamers. Buite stort is 'n belewenis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Kuthule
Baie dankie Kobus vir julle kuier by Kuthule. Julle was uitstekende gaste. Glo om julle gou weer te sien. Groete Jackie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Rene Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Krokodil Weg, Leeupoort Vakansiedorp, Thabazimbi, 0486, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAceb26cccdab91f6ecbdaa4819f48cb4de40bae446134cff25a37173865aa1b55bcfc219b2921add34bd68a4e34fa4e1dc034?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8) 16 5 1 5 18 Krokodil Weg Leeupoort Vakansiedorp 0486 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.923690183793 27.648947561724

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang