+25
Selfsorg in Highlands Meander

Kwaggaskop Game Farm

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Chris P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Puik naweekbestemming. Baie netjiese huis en puik geriewe. Plaasbestuurder is baie vriendelik. Ligging ideaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda-Marie H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Heerlike naweek, pragtige natuur en uitsigte. Ons het heerlik gebly! Huis is goed toegerus, met asemrowende uitsigte. Staproetes is mooi, goed gemerk en die kinders het verskeie kere self gaan stap. Die dam en roeibootjies is 'n groot bederf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Feb 2026

Peaceful, fishing dam close by. Beautiful holiday house in peaceful surroundings. Awesome views and great hikes. Fishing was a highlight.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Mei 2026

Rustig en stil. Ek is tussen ja en nee. Dit is baie mooi, stil, rustig. Die pad vanaf die hek tot huis is vol klippe. Katrina was vinnig in en uit, nie mooi skoongemaak nie. Daar is nie vis in die dam nie; dit was een van die redes hoekom ons daar geboek het. So, vir die prys het ons al baie beter ervaar.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Philip N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Ongelooflike mooi plaas. Ongelooflike mooi plaas met baie diere, mooi staproetes met 'n grot en waterval, mooi huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kesheena S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Spotless, peaceful, and perfectly welcoming stay. I had an absolutely amazing stay! The accommodation was spotless, neat, and beautifully maintained. The atmosphere was peaceful and relaxing, making it the perfect place to unwind after a long day. Every detail, from the fresh linen to the tasteful décor, made the space feel inviting and homely. The hosts were incredibly welcoming, friendly, and attentive, going out of their way to ensure my comfort and happiness throughout my stay. Their genuine kindness and care truly made a difference. I would highly recommend this place to anyone looking for comfort, cleanliness, true hospitality, and an unforgettable experience that leaves you refreshed, recharged, and already planning your return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie L
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Rus en vrede. Baie nice plek. Sal die plek graag aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monia H
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2025

Vriendinne kuier heerlik by Kwaggaskop! Ek kan net goeie goed sê! Ons het 'n onvergeetlike tyd gehad hier. Ons sal vir seker weer terug wees! Dit was presies waarna ons opsoek was en die huis was ruim, skoon, netjies en perfek uiteengesit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Peaceful, stunning views. Such a beautiful farm! Enjoyed the view and enjoyed the fishing with the dam being within walking distance from the house. Would definitely stay for longer next time to enjoy the peace and beauty.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindie V
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jun 2025

Te kort, ons moes ten minste nog 'n dag gebly het. Ons het baie lekker gekuier en dis die perfekte plek vir 'n wegbreek van stadslewe. Net jammer dat die grondpad so ver was.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Rutger Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R3 100
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R3 100
per nag, vir 8 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R3 100
per nag, vir 8 mense
Bespreek

JS359, Kwaggaskop Game Farm, Dullstroom, 1110, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0d09e7bbc305675f58fb2bb76538c553df22ed114e01dcaf34b869be1135f44661f500864b6e796c1fd2a22b8ec8dbc7b9e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 100 per nag, vir 8 mense 56 5 1 5 JS359 Kwaggaskop Game Farm 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.563222222222 29.982527777778
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang