- Slaapplek vir 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 19 Louw Street, Delareyville, 2770, Noordwes Sien kaart
Beskrywing
KwaNobantu B&B bied gerieflike oornagverblyf wat ideaal is vir vriende en gesinne in Delareyville. Die konferensielokaal kan tot 50 afgevaardigdes akkommodeer en is ook ideaal vir kleiner geleenthede soos 'n verjaarsdagpartytjie, ooievaarstee en 'n spesiale groepbyeenkoms.
Verblyf word in 7 ruim en suite-kamers vir 2 gaste elk gebied. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad of slegs 'n stort.
Elke kamer het 'n TV met DStv. Drie van die kamers is met mikrogolfoonde en yskassies toegerus. Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike eetarea met tee- en koffiemaakgeriewe waar die komplimentêre ontbyt soggens bedien word.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Seth Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 19 Louw Street, Delareyville, 2770, Noordwes
- Gaste dink KwaNobantu B&B het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
19 Louw Street, Delareyville, 2770, Noordwes
Sien kaart- Slaapplek vir 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang