Kwantu Private Game Reserve
- Slaapplek vir 154 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1 Daniel Street, Kwantu Private Game Reserve, Sidbury, 6130, Oos-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Kwantu Private Game Reserve is in die Oos-Kaap se skaapboergemeenskap, Sidbury, geleë.
Dié wild-lodge bied verskeie verblyfopsies. Daar is 4 lodges, genaamd Pollard Inn, Elephant Ridge, Lions View Villa en Luxury Bush Lodge. Dié opsies is naby mekaar in die Kwantu Wildreservaat.
Die Luxury Bush Lodge bied 5 losstaande chalets met uitsigte oor die dam.
Kwantu Private Game Reserve se koel, oopplan-ontwerp bied ‘n lafenis teen die warm Afrika-son. Gaste kan die voëlsang geniet en die uitsig oor die Kwantu-vlakte bewonder, wat net hier en daar deur ‘n statige olifant of waggelende seekoei onderbreek word. Daar is ook tennisbane, krieketvelde, oopplan-eetareas en -sitareas, ‘n swembad en ‘n kuierarea.
Die wildreservaat bied daguitstappies waartydens gaste die Groot 5 en ‘n verskeidenheid wild, voëls en flora kan gewaar. Daar is ook trou- en konferensiegeriewe.
Let asb. daarop dat Kwantu Private Game Reserve Halaal is en geen alkohol het nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 1 Daniel Street, Kwantu Private Game Reserve, Sidbury, 6130, Oos-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Daniel Street, Kwantu Private Game Reserve, Sidbury, 6130, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 154 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang