Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Addo (2)
Colchester (26)
Kirkwood (9)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (103)
B&Bs (19)
Wildsplase (35)
Hotelle (3)
Gastehuise (17)
Selfsorg-eenhede (29)

Resensies van Greater Addo

4.3 / 5  
volgens 178 resensies
Lees regte resensies van Greater Addo van 178 geverifieerde gaste.
Indien jy Greater Addo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Greater Addo.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Greater Addo akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Greater Addo Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Greater Addo Akkommodasie

108 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 050
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Kirkwood, Greater Addo

Lemon 3 Lodge is in die middel van die Sondagsriviervallei geleë, net buite Kirkwood en naby die Addo Nasionale Olifantpark. Die lodge is omring deur suurlemoenbome, en kyk uit oor Addo se Rietberge. Hierdie moder...

Vanaf
R1 290
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Sunland, Greater Addo

Hopefield Country House is 'n gemaklike en luukse toevlugsoord wat in die hartjie van die Sondagsriviervallei geleë is. Dis na aan Port Elizabeth en net 'n klipgooi van die wêreldbekende Addo-olifantpark af. Ons...

Vanaf
R1 160
per nag, vir 2 mense
B&B in Greater Addo

Kromrivier Farm Stays Bed & Breakfast is op 'n werkende plaas sowat 'n uur se ry vanaf Port Elizabeth op die N10 na Cradock. Die plaas grens aan die Addo Olifantpark in die Kromriviervallei. Verblyf is beskikbaar i...

Vanaf
R1 980
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Cannonville, Greater Addo

Sundays River Mouth Guesthouse is aan die oewer van die Sondagsriviermonding in die slaperige vakansiedorpie, Colchester, naby die Addo Olifantpark geleë. Verblyf word gebied in 2 selfsorgeenhede. Die eerste eenhe...

Vanaf
R1 560
per nag, vir 2 mense
B&B in Greater Addo

De Old Drift B&B lê op 'n klein sitrusplaas net 'n entjie vanaf die Addo-olifant Nasionale Park. Die plaas is 'n rustige toevlugsoord waar gaste gulhartige Oos-Kaapse gasvryheid eerstehands sal ervaar. Daar is ook ...

Vanaf
R14 630
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Nanaga, Greater Addo

Ons herdefinieer die betekenis van "privaat" as dit kom by privaat wild-lodges. Hopewell Private Game Reserve is 'n eksklusiewe, luukse toevlugsoord op 'n privaat wildreservaat in die pragtige Oos-Kaap. Die luukse s...

Vanaf
R2 580
per nag, vir 2 mense
Lodge in Greater Addo

Olifantskop Lodge is aan die voorheuwels van die Zuurberge geleë. Dit is 11 km noord van Paterson in die Oos-Kaap. Verblyf word aangebied in 3 selfsorg-eenhede, wat tot 8 gaste kan akkommodeer. Elke slaapkamer is ...

Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Cannonville, Greater Addo

The Sundowner Guest House is in die omgewing van die Addo geleë. Dit spog met die mooiste uitsig op die Sondagsrivier en daar is 'n dek waar gaste aan skemerkelkies kan teug. Die samesmelting van strand, rivier, sa...

Vanaf
R5 616
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Greater Addo

Leeuwenbosch Country House - Amakhala Game Reserve is 'n wildlodge wat omskep is uit die statige 1908 Setlaars-huis van die Fowlds-gesin. Ons weelderige verblyf en fynproewersdisse word gekomplimenteer deur 'n wye ...

Vanaf
R10 870
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Greater Addo

Hlosi Game Lodge is 'n 4-ster-lodge in die Amakhala Reservaat in die Oos-Kaap. Dit is al langs die soom van 'n heuwel bo die Boesmansriviervlakte geleë. Hierdie luukse wild-lodge is 'n stil toevlugsoord in die gras...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Greater Addo akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Sonskynkus blad indien jy na meer Sonskynkus akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za