Gastehuis in Gordonsbaai

La Buena Vista

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Kamer 1
Slegs verblyf.
Kamer 2
Slegs verblyf.
Woonstel
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Neem asseblief kennis dat daar 'n breekskadedeposito is wat direk aan die gasheer betaal moet word. Geen harde musiek of geraas nie. Geen partytjies of oormatige alkoholgebruik word toegelaat nie. Geen besoekers na 20:00 nie. Geen besoekers word toegelaat om oor te slaap nie. Die eiendom is nie kindervriendelik nie en daarom word geen kinders onder die ouderdom van 12 toegelaat nie. Wit handdoeke is slegs vir badkamergebruik. Indien nuwe handdoeke benodig word, versoek dit asseblief van die eienaar. Vuil handdoeke moet aan die eienaar oorhandig word voordat nuwes ontvang word. Gekleurde handdoeke is vir swembadgebruik. Lakens en beddegoed sal voorsien word vir die slaapbank en is verpligtend om te gebruik indien dit as 'n ekstra bed gebruik word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek

36 Boundary Road, Gordon's Bay, 7410, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Geen kinders
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 11:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf44803c351c9fcf09a2ce8c72ce3432f15ee20645cfb8174267fd997a44b2a46046a11e22a934a9064ad0ed45abba7414f9e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 36 Boundary Road Gordon's Bay 7410 Wes-Kaap 021 201 8901 11:00-16:00 10:00 -34.1592065 18.8789846

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang