Beskrywing
Hierdie ruim kamer bied slaapplek aan 2 volwassenes. Kamer 1 het 'n koningingrootte-bed, sowel as oorgenoeg kasspasie vir gaste se bagasie. 'n Groot instapstort, wasbak en toilet is in die en suite-badkamer beskikbaar. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring. Verder is daar gratis WiFi, 'n TV met Netflix, koffiemaakgeriewe en 'n kroegyskassie. Die kamer het 'n uitsig oor die swembadarea en panoramiese uitsigte oor Gordonsbaai en op die berge.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Huisreëls
Neem asseblief kennis dat daar 'n breekskadedeposito is wat direk aan die gasheer betaal moet word. Geen harde musiek of geraas nie. Geen partytjies of oormatige alkoholgebruik word toegelaat nie. Geen besoekers na 20:00 nie. Geen besoekers word toegelaat om oor te slaap nie. Die eiendom is nie kindervriendelik nie en daarom word geen kinders onder die ouderdom van 12 toegelaat nie. Wit handdoeke is slegs vir badkamergebruik. Indien nuwe handdoeke benodig word, versoek dit asseblief van die eienaar. Vuil handdoeke moet aan die eienaar oorhandig word voordat nuwes ontvang word. Gekleurde handdoeke is vir swembadgebruik. Lakens en beddegoed sal voorsien word vir die slaapbank en is verpligtend om te gebruik indien dit as 'n ekstra bed gebruik word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie ruim kamer bied slaapplek aan 2 volwassenes. Kamer 2 het 'n dubbelbed, sowel as oorgenoeg kasspasie vir gaste se bagasie. 'n Groot instapstort, wasbak en toilet is in die en suite-badkamer beskikbaar. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring. Verder is daar gratis WiFi, 'n TV met Netflix, koffiemaakgeriewe en 'n kroegyskassie. Die kamer het 'n uitsig oor die swembadarea en panoramiese uitsigte oor Gordonsbaai en op die berge.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Huisreëls
Neem asseblief kennis dat daar 'n breekskadedeposito is wat direk aan die gasheer betaal moet word. Geen harde musiek of geraas nie. Geen partytjies of oormatige alkoholgebruik word toegelaat nie. Geen besoekers na 20:00 nie. Geen besoekers word toegelaat om oor te slaap nie. Die eiendom is nie kindervriendelik nie en daarom word geen kinders onder die ouderdom van 12 toegelaat nie. Wit handdoeke is slegs vir badkamergebruik. Indien nuwe handdoeke benodig word, versoek dit asseblief van die eienaar. Vuil handdoeke moet aan die eienaar oorhandig word voordat nuwes ontvang word. Gekleurde handdoeke is vir swembadgebruik. Lakens en beddegoed sal voorsien word vir die slaapbank en is verpligtend om te gebruik indien dit as 'n ekstra bed gebruik word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die pragtige woonstel front na die see en bied slaapplek aan 2 volwassenes in 'n aparte slaapkamer met 'n koninggrootte-bed, sowel as oorgenoeg kasspasie vir gaste se bagasie. 'n Groot instapstort, wasbak en toilet is in die en suite-badkamer beskikbaar. Alle linne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring. Die ruim eenheid het 'n leefarea met 'n kombuis, sitarea en eetarea. Die kombuis is met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoeltjies toegerus. Die kombuis lei na die sitarea wat gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix het. Gratis WiFi is beskikbaar. Die leefarea, sowel as die slaapkamer, het groot skuifdeure wat toegang tot die balkon bied. Dit is die perfekte plek om 'n oggendkoffie en die panoramiese uitsigte te geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Neem asseblief kennis dat daar 'n breekskadedeposito is wat direk aan die gasheer betaal moet word. Geen harde musiek of geraas nie. Geen partytjies of oormatige alkoholgebruik word toegelaat nie. Geen besoekers na 20:00 nie. Geen besoekers word toegelaat om oor te slaap nie. Die eiendom is nie kindervriendelik nie en daarom word geen kinders onder die ouderdom van 12 toegelaat nie. Wit handdoeke is slegs vir badkamergebruik. Indien nuwe handdoeke benodig word, versoek dit asseblief van die eienaar. Vuil handdoeke moet aan die eienaar oorhandig word voordat nuwes ontvang word. Gekleurde handdoeke is vir swembadgebruik. Lakens en beddegoed sal voorsien word vir die slaapbank en is verpligtend om te gebruik indien dit as 'n ekstra bed gebruik word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
36 Boundary Road, Gordon's Bay, 7410, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Geen kinders
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 11:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang