Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Cabriere Country House

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Lisa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Jare op LekkeSlaap 10

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 22 resensies vir La Cabriere Country House
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Elaine S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal La Cabrière sterk aanbeveel.

Alles was van hoogstaande gehalte! Baie lekker gebly. Ontbyt was ook heerlik. Dankie aan almal vir julle goeie diens en vriendelikheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek!

Alles was van uitstaande gehalte: die diens, kamer, ontbyt, fasiliteite. Ons sal sonder twyfel weer daar bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Quintus K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quintus K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beeldskoon en fantasties.

Ons verblyf was prentjiemooi en die geriewe was besonders. Lisa en haar staf was so behulpsaam en vriendelik. Elke oggend se ontbyt was besonders en vars. Hoogs aanbeveel en gaan vir seker terug gaan vir nog 'n kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Surina B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surina B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute fantastiese Country House - Dit is selfs 'n 6-ster-Country House!

Die Country House se personeel en bestuurder lewer uitstekende diens. Ontbyte was van die hoogste gehalte en baie smaaklik. Sal definitief weer daar bly.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Honeymoon.

Quite wonderful, nice place to either stay the night or rest for a week.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henri F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henri F
Enkelreisiger

Skoon, mooi en vriendelike staff.

Die tuin is mooi. Swembad is altyd skoon en lekker warm, uitsig is die beste. Kry die lekkers wyn wanneer jy daar is. Net die beste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carien V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Exceptional.

My stay was more than I had expected, I feel I got way more than the value for money, the staff are so helpful and very friendly. Thank you so much.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Cabriere Country House se terugvoer

Dear Carien,
Thank you for taking the time to post this wonderful review.
My team and I are thrilled that you enjoyed your recent stay.
Kind regards,
Lisa

La Cabriere Country House
Frans C - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans C
Enkelreisiger

Wonderlike verblyf in 'n pragtige omgewing.

Vanaf die ontvangs, tot die verblyf, die ontbyt, kamerskoonmaak, personeelondersteuning, was alles uit die boonste rakke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Cabriere Country House se terugvoer

Dear Frans,

Thank you for this great review.
My team and I are delighted that you enjoyed your recent stay.

Kind regards,
Lisa

La Cabriere Country House
Amanda W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste 5ster-behandeling.

Mooiste ooit met op die hande dra gasvryheid tydens ons verblyf. Lisa was die perfekte gasvrou en elke fyn detail was fantasties. Sal beslis weer die gastehuis besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kim P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lisa and team are just brilliant. Anticipate and provide everything needed including advice on where to go and where to do.

Lisa and team are just fabulous, best service we have had in a very long time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Cabriere Country House se terugvoer

Dear Kim

Thank you for this amazing review!
My team and I are delighted that you enjoyed your recent stay with us.

Kind regards

Lisa

La Cabriere Country House
Lucille A - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucille A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut luuks!

Ons het gereis vir 'n troue. Ons het gewens ons het vir nog 'n aand gebly net sodat ons die pragtige tuine bietjie meer kon geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Cabriere Country House se terugvoer

Dear Guest
Thank you for this great review.
My team and I are delighted that you enjoyed your recent stay.
Kind regards
Lisa

La Cabriere Country House
Dirk M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het ons verwagtinge oortref - luuks, maar intiem en persoonlik.

Baie vriendelik en gul ontvang. Die fasiliteite en uitsig is fantasties. Ontbyt is uit die boonste rakke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Cabriere Country House se terugvoer

Thank you for this wonderful review. My team and I are delighted that you had a great stay at La Cabriere.
We all look forward to your next visit.

Kind regards,

Lisa

La Cabriere Country House
Mildred L - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mildred L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome

Had a fab time. The owner and her staff was hospitable and made us feel welcome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Cabriere Country House se terugvoer

Thank you!
We are all happy that you had a great stay with us!

La Cabriere Country House
Hendri C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendri C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die hele ondervinding was fantasties. Ons sal beslis weer teruggaan.

Goed geleë, goeie diens aangebied met 'n pendeldiens, baie hulpvaardig. Lekker plek, lekker mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Cabriere Country House se terugvoer

My team and I are delighted that you enjoyed your recent stay! We all look forward to your next visit.

La Cabriere Country House
Kevin R - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kevin R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome venue.

From arrival to departure, the service was top class, breakfast was yummy and the room fantastic.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Cabriere Country House se terugvoer

Dear Kevin
Thanks for this great review.
My team and I are delighted that you enjoyed your recent stay.
Kind regards,
Lisa

La Cabriere Country House
Sariza S - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sariza S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker daar gebly.

Die gastehuis is so mooi en die kamer waarin ons gebly het is so mooi. Ons het so lekker gekuier voor die kaggel. Sal beslis weer daar wil gaan kuier. So mooi tussen al die berge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Cabriere Country House se terugvoer

Thank you for this great review! We all look forward to your next stay.
Kind regards,
Lisa.

La Cabriere Country House
Teresa R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa R
Gesin met tieners

Beautiful stay.

Beautiful stay. We were away most of the time exploring Franschhoek the Wine Tram, horse riding and other activities in Franschhoek. We did not manage to enjoy the morning breakfast overlooking the spectacular view, however the host set aside a breakfast at no extra cost on our trip back and was totally delicious. The rooms were perfect, our view was outside the pool area, relaxing and beautiful gardens relaxing. We managed to get a swim in after our Wine Tram experience with sunset in the background which was truly peaceful and beautiful. Our vehicle was secure overnight and the security in and out provided comfort of being safe. Thank you for all you did for making our first stay in Franschhoek memorable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lize V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize V
Saam met vriende

Stil en rustig tussen Franschoek se berge.

Ons gesin het heerlik gebly by La Cabriere tussen die pragtige Franschoek berge. Lisa het ons baie vriendelik ontvang en dadelik laat tuis voel. Ons het 'n heerlike ontbyt die volgende oggend op die stoep geniet wat uitkyk oor een van die swembaddens in die pragtige tuin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

La Cabriere Country House se terugvoer

Thank you for this amazing review!
We are all delighted that you enjoyed your recent stay with us.
We look forward to your next visit.

La Cabriere Country House
Minet H - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minet H
Gesin met tieners

Ongelooflike mooi uitsig en omgewing.

Gerieflik na aan Franschoek. Die gasvrye diens het ons baie tuis laat voel. Die tuine is pragtig en ons het vreeslik lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Parklaan 2, Langs Middagkrans-weg, Franschoek, 7690, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6314d8279a32408e6274ef9199acb137741aac4ea61220dea64bdfdf9b996b686026f8ce5ba4f26fbf786abb9f28ea9fbfd3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 2 Park Lane off Middagkrans Road 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -33.916850150894 19.126782014222
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem