+35
Gastehuis in Kestelhof

La Casa Mia Guest

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.4
Rudie J
1 nag
5.0
Mei 2026

Baie lekker. Vriendelik ontvang. Kamer skoon en netjies. Veilig en goed geleë. Baie lekker gebly. Skoon, veilig en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patricia V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Lovely and pleasant stay. Lovely stay with friendly staff and a clean room. The location is very good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Diana S
1 nag
5.0
Jan 2026

Heerlik, sentraal en baie netjies en skoon. La Casa Mi was 'n ware oase in Kimberley. Ons het heelwat vroeër gearriveer en ons is toegelaat om wel in te boek. Familie kamer was presies soos op foto's weergegee is. Plekkie was baie netjies en skoon en koffie, tee en suiker is voorsien. Badkamer was netjies en skoon en pragtige beddegoed en handdoeke voorsien. Swembad was skitter skoon en ons het lekker afgekoel. Bestuurder het goeie verwysings vir eetplekke voorsien. Ons moes ongelukkig vroeg ry en kon nie die ontbyt nuttig nie, alhoewel ontbyt in die bed vir ons aangebied was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gingo
La Casa Mia Guest
Baie dankie. Ons waardeer jou positiewe terugvoer. Groete, Marius

Philip D
1 nag
4.8
Apr 2026

Baie aangename verblyf! Baie goed ontvang en met sorg behandel. Ek kon 'n klein bietjie vroeër inboek wat vir my baie gerieflik was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannari B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2026

Gerieflike gastehuis. Baie lekker gebly. Klientediens was goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kassidy D
1 nag Saam met vriende
4.6
Apr 2026

Good,neat. It was good, neat, appropriate for a weekend stay with friend/partner.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

A L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2026

Skoon en netjies. Lekker gebly, kamer was skoon en netjies. Vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Bertie T
1 nag
3.8
Feb 2026

Gerieflik vir die besigheidsreisiger. Gemaklike bed. Kamer mooi skoon en gerieflik. Nie baie billik geprys.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Gingo
La Casa Mia Guest
Baie dankie vir die terugvoering. Word opreg waardeer.

Marelize W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Dit was amazing! Ons verblyf was baie lekker, koel kamer in die hitte en silwer skoon. Die kinders het geboer in die swembad. Dit was heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zameka D
1 nag Gesin met tieners
4.6
Sep 2025

I enjoyed it a lot. I am coming back again. Very nice and cozy place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Gingo Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 37

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

27A Carters Road, Kimberley, 8300, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 76 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA362729ce4cb779c265fd75e5daa3f8d39696c94ff2105e7a31794a01d5567367939b85b8c0bc8db1c88c83e65cbf247ef8b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 27A Carters Road Kimberley 8300 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.747895679078 24.743045568466
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang